Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deep South Suites

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenoakweg 75, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deep South Suites is 'n knus selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie Welcome Glen. Dit is ideaal vir 'n ontspanne strandvakansie of 'n avontuurlike ontvlugting en is die ideale basis vir verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, matras vir 'n kind en 'n kas. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Disney+, Netflix en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste is naby Glencairn Beach, Simonstad en Boulders Beach. Gaste kan die uitsigte, gewilde restaurante, getypoele en ander besienswaardighede geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glenoakweg 75, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenoakweg 75, Welcome Glen, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5613e0913537577987bf9110091cf49801d9edfcb9d32eb5d3bff9135a8d3e0c195ef4df92ee7c7749845e2d57f6f2e734e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 2) 75 Glenoak Road Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.15384366101 18.403520026389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang