Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeHoek

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jeanne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

As vreemdes daar opgedaag en groot vriende uitmekaar. Baie lekker gebly. Met gasvryheid ontvang. Het dadelik tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Dankie Jeanne vir die positiewe terugvoering. Gaste is deel van ons sukses.

Sonja N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker geslaap en na 'n lang reis. Ek het baie lekker gebly, vriendelik, gasvrye mense. Die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik, netjies en pragtig. Ons het heerlik oorgeslaap, plek is ruim en daar was alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en kon plek maklik kry. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Goeie oornag stop. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very impressed! We loved our stay at DeHoek - our room was clean and neat. The owner was very friendly when we arrived and even escorted us to a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
1 nag
5.0
Jun 2022

Wonderlike plek om te oornag. Ek reis met besigheid en die aand se verblyf was veilig, skoon, stil en BAIE LEKKE. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
DeHoek
Brandon, baie dankie vir die goeie woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Vryburg.

Henri U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Rustige plek, baie netjies en baie goeie waarde vir geld. My kamer was netjies, skoon en stylvol versier. Die televisie in die kamer maak wel 'n onaangename klank as dit aangeskakel is. Die gastehuis is in 'n stil area geleë. Ek sal beslis DeHoek aanbeveel vir enigeiemand wat Vryburg besoek en ek sal self graag weer eendag hier bespreek indien ek in Vryburg moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie gasvry en netjies en skoon. Sal aanbeveel, enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
1 nag
5.0
Jan 2022

Beste gasvrou! Uitstekende diens! De Hoek se gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en ons gehelp en bedien soos ons behoeftes was. Baie netjiese verblyf met die vriendelikste gasvrou! Sal De Hoek definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

Ietwat teleurgesteld. Ons het op Nuwejaarsdag ingeboek by De Hoek, ons was baie vriendelik deur JP ontvang, alhoewel die kamer nog nie gereed was teen 16h00 toe ons arriveer nie, was dit wel vinnig uitsorteer. Die kamer is gerieflik, en ruim. Alhoewel die gastehuis adverteer as B&B is daar geen melding gemaak van beskikbare ontybyt vir die volgende dag nie! Ons is nie eers die opsie aangebied nie! Baie teleurstellend was dat daar geen warem water was nie (ons vermoed die geyser is afgeskakel, en nagelaat om weer aan te skakel). Ons is ook nie van 'n WiFi-wagwoord voorsien nie, alhoewel De Hoek melding maak gratis WiFi. En ek voel, siende dat hierdie items by die prys ingesluit is (warm water, en WiFi) moet gaste nie vra daarvoor nie! Die boksie sappie en water in die yskas was welkom! Ek voel wel dat hulle bietjie duur is vir dit wat hulle bied.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naas Raubenheimer-straat 5, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3beef7946ced35fdf03d49ed8189245e0ee591bc68685b6e421f8a402bcedff6e84cfd84ddb24de8bf509228adb5df7a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Naas Raubenheimer Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.946826629103 24.720000756939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang