DeHoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanne D - Aug 2024
Algehele gradering
As vreemdes daar opgedaag en groot vriende uitmekaar.
DeHoek se terugvoer
Dankie Jeanne vir die positiewe terugvoering. Gaste is deel van ons sukses.
Sonja N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en na 'n lang reis.
Annelise G - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en pragtig.
Barbara K - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oornag stop.
Julie D - Okt 2022
Algehele gradering
Very impressed!
Brandon V - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om te oornag. Ek reis met besigheid en die aand se verblyf was veilig, skoon, stil en BAIE LEKKE.
DeHoek se terugvoer
Brandon, baie dankie vir die goeie woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en om jou te kon akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Vryburg.
Henri U - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige plek, baie netjies en baie goeie waarde vir geld.
Ursula R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies en skoon.
Cornelia S - Jan 2022
Algehele gradering
Beste gasvrou! Uitstekende diens!
Zelda R - Jan 2022
Algehele gradering
Ietwat teleurgesteld.
Lees meerNicola B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige ingerigte kamer, moderne badkamer. Baie vriendelike diens.
Colleen O - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
DeHoek se terugvoer
Colleen, it was a pleasure to have you as our guest. Have a great week and we look forward to your next visit.
Jessie F - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
DeHoek se terugvoer
Jessie, it was our pleasure in having you as our guests. Stay safe and well.
Carl David L - Sep 2021
Algehele gradering
Good stay.
Louw D - Feb 2021
Algehele gradering
100%
Mariska N - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie oornagbestemming.
Schalk S - Jun 2019
Algehele gradering
I loved the food and the hospitality was very warm and very nice.
DeHoek se terugvoer
Dear Mecheala,
Thank you for leaving us this great review and mentioning that the owner is super nice. You’re right, she is always smiling and happy to help whenever she can!
The team here at DeHoek is thrilled to hear such good feedback, and we’re proud to be one of the coziest guest houses in Vryburg.
We hope to see you again soon, and please - bring a friend!
Regards,
DeHoek
Jan D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
DeHoek se terugvoer
Baie dankie. al my gaste is vir my belangrik en dis 'n plesier om elkeen te huisves.
Lizette D - Mei 2016
Algehele gradering
Die diens en verblyf was onverbeterlik!
Douglas K - Mei 2015
Algehele gradering
A lovely place to stay, highly recommended.
Elmarie T - Mei 2015
Algehele gradering
Baie professionele en vriendelike diens.
Magda V - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige kamers met goeie beddegoed, maar geen ekstras wat dit die prys werd maak nie.
Lees meerSolette H - Jul 2014
Algehele gradering
Verblyf was fantasties en ontbyt heerlik!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naas Raubenheimer-straat 5, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang