Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dei Gratia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Ina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Kort, maar lekker gebly. Wat 'n aangename ondervinding! Ons het onvoorsiene omstandighede gehad en die gasvrou het ons 100% tegemoet gekom! Die verblyf is netjies, skoon, en alles wat jy nodig het is daar! Ek kan die plek definitief aanbeveel! Ons het lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sihle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

We enjoyed staying in Dei Gratia Guesthouse. It's safe, easy accessible, the area is quiet. Not far to the city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize V
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2022

Skoon geriewe, maar min geleentheid om te rus. Gaste in gemeenskaplike sitkamer reg buite kamerdeure het baie geraas veroorsaak. Gaste wat na gemeenskaplike area gaan deur die nag veroorsaak onderbroke slaap. Stort en toilet geriewe nie prakties.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Netjies, smaakvol en ideaal geleë om in en uit die stad te Uber. Verblyf is veilig, skoon en smaakvol. Hoog aanbeveel, veral vir besigheidsreisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liro K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2019

The staff is extremley kind. We arranged for the shuttle from Durban station to accommodation and we ended up at Musgrave and waited much longer than we arranged. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wandeli L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2019

Baie netjiese fasiliteit. Baie skoon verblyf, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06176823e1d35d8c986b2446c80053b947588594ca9e4f9034e8893242486e1cf00702b7aea774b48b6d440778e49c77f177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 48 Hugo Road Sparks 0900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.839842 30.980046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang