Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dei Gratia Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban geleë en bied gaste 'n keuse van kamers.

Die gastehuis bestaan uit 5 kamers met lugversorging wat met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens ingerig is. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Al die kamers is toegerus met TV's met DStv, yskassies, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en WiFi is beskikbaar in die kamers.

Dei Gratia Gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer wat gaste welkom is om te gebruik. Gaste kan in die tuin ontspan en braaigeriewe is beskikbaar.

Dei Gratia Guesthouse is 4 km vanaf die Royal Durban Gholfklub en die Greyville-renbaan, 6 km vanaf die Durban ICC, en 7 km vanaf Marine Parade wat verskeie doendinge en besienswaardighede bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dei Gratia Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06176823e1d35d8c986b2446c80053b947588594ca9e4f9034e8893242486e1cf00702b7aea774b48b6d440778e49c77f177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 48 Hugo Road Sparks 0900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.839842 30.980046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang