Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dei Gratia Studio Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ict Link (pty) Ltd - Vat 4430259657 G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Alles wat mens nodig het, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly by Dei Gratia Studio Apartment. Hy is goed ingerig en ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Skoolaktiwiteite. Baie gerieflik en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouvaun J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Lekker, rustig. Baie lekker gebly, was yskoud in Bloem, maar die eienaar het seker gemaak ons is gemaklik en het sommer ook 'n lekker verwarmer gegee wat fantasties gewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Netjiese en ruim woonstel. Vir ons halfway stop was hierdie verblyf perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Skoon, veilig en pragtig. Vriendelike verwelkoming en ontvangs, het dadelik tuis gevoel. Baie mooi, modern en netjies ingerig. Parkering in erf, veilig met afstandbeheer. Gerieflik naby groot winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Perfek. Perfek vir gesin van vier. Netjies. Modern. Veilig. Goed geleë. Genoeg spasie. Baie goeie waarde vir geld. Naby aan restaurante en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Dei Gratia Studio Apartment
Wynand, baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het! Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Senekal-straat 42, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABF51QG8YZnTUOyADV4iVozFzYaHIKN6aKQU65DbqjcRSwnLyd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 42 Kommandant Senekal Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.092548280954 26.214018848751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang