Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deejays Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manitoba-rylaan 313, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Deejays Accommodation is 'n moderne en skoon gaste-eenheid wat grens aan die eienaar se huis, maar dit het 'n privaat ingang en is in Faerie Glen, Pretoria geleë. Die eenheid is naby winkels en hospitale.

Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 2 volwassenes en 'n kind in die leefarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theuns B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese verblyf, goed geleë, waarde vir geld. Sien sterre.
Des 2024
Melissa N
5.0
Dit was 'n baie lekker ervaring. Alles mooi netjies. Sien sterre.
Nov 2024
Nicolise S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Dit is my 4de keer wat ek hier bly en sal nie op 'n ander plek bly nie. Baie vriendelik en behulpsaam. Nog nooit enige probleme gehad nie en is ...
Sien meer
Jul 2024
Liza T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker snoesig gebly. Mooi en netjies. Daar is WiFi, Netflix. Baie rustige gebied, baie netjies. Ek het met 'n 8 maande baba daar gebly. Naby win...
Sien meer
Jul 2024
Debbie V
Saam met vriende
5.0
Perfect, neat and clean. Place was neat, clean and just perfect for our overnight stay. Hosts were friendly and helpful. Thank you for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Manitoba-rylaan 313, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Deejays Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manitoba-rylaan 313, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dfd86847c5f23a750991d30ac02d986c5d4c24048f7ba6be9a6bc233ce535bf803167d8ff4b0bf16095f225cc04ab7f0e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 313 Manitoba Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.774481 28.306486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang