Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja Blue

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Georgia B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Pleasant stay. We had a very pleasant stay. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Aanbevelingswaardige verblyf! Heerlik gebly in pragtige Deja Blu, dankie! Indien ek iets opbouend kan byvoeg, sou dit lekker gewees het om 'n paar hake in die kamer/badkamer teen die muur te hê. Ook dalk 'n bankie vir bagasie in die slaapkamers. Sal vir seker 'n heerlike kuier nog meer doeltreffend maak! Die bed en linne was puik en snoesig, en die elektriese kombers 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Recommended for a feel good stay. Modern, stylish, relatively close to restaurants, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Deja Blue was a fantastic place to stay. We had a truly wonderful stay at Deja Blue! The place had everything we needed and was incredibly clean, neat, and tidy. The lovely indoor braai area was a highlight, perfect for relaxing evenings. Having a dishwasher was a great added convenience too! The hosts were absolutely amazing—so welcoming, kind, and hospitable. They went out of their way to accommodate our young son, even purchasing a brand-new baby bath just for him, which was such a thoughtful gesture. Although there was a brief issue with the water supply (a council-related matter), the hosts acted quickly and had it sorted out in no time, which we really appreciated. Overall, Deja Blue was a fantastic place to stay, and we wouldn’t hesitate to return. Highly recommended for anyone looking for a comfortable and well-equipped getaway spot in Struisbaai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Steven M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantasties - sou graag langer wou bly. Absolute ideale gastehuis. Pragtige, moderne gastehuis en baie vriendelike gasvrou. Sou graag langer wil oorslaap en sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renata F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie netjies en modern met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Die verblyf was baie goed en daar word aandag gegee aan klein goedjies wat spesiaal is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd410af6648a678e457caeae9770de5f8d8a27d971c3c0822a7f3b03a890590aa8bae31b03d6cb18c4b6b3bf08d70dbc2e007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810965849397 20.027908981931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang