Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja Vu at the Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eugene O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte ligging, naby die strand, naby die winkels, baie gerieflik en veilig. Fantastiese kommunikasie van gasheer. Vriendelike verwelkoming, warm en welkom gevoel. Baie netjies en skoon, heeltemal privaat. Ons gunsteling verblyf in Richardsbaai en sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Was very impressed with the friendly staff and value for money. Cosy place. Value for money. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig. Baie dankie. My man het baie lekker gebly. Sal julle weer sien binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda K
1 nag
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en pragtige verblyf met gashere uit die boeke! Sal weer gaan! Pragtige netjiese plekkie met die vriendelikste gasheer. Ons het 'n bederfie ook gekry. Aandag aan die kleinste detail binne en buite die woonstel. Lugverkoeling was hemels. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Goed uitgerus, veilig en rustig. Vriendelike ontvangs, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon en netjies. Rustig en stil, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte J
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Just like home. Baie. Geen ander keuse volgende keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Topklas verblyf. Klein detail wat saak maak. Bitter gasvry mense. Ekstra goed soos hout en lekker "nibbles" sonder koste - groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Comfortable, clean, safe. Deja Vu at the Bay is my new go-to place when I am in Richards Bay. My stay was comfortable, and the unit was private, very clean, and safe. The host, Veronica, was very accommodating, and she has thought of everything to make your stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore Spread 21, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16201b25c25a4a7b4005c12d5c33598e3660373952fde055f36d82aaad270cf61d526362b40ec2dcc0b839a5ad217bed7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 21 Sycamore Spread Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.758401755866 32.063402486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang