Deja Vu at the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sycamore Spread 21, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Deja Vu at the Bay is 'n oulike, vrystaande woonstel met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Richardsbaai geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens elk en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met 'n rusbank vir 3, 'n losstaande stoel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n plonspoel is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby die sakekern, privaat hospitaal en die gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sycamore Spread 21, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deja Vu at the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sycamore Spread 21, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang