Deja Vu Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Grethe L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie netjies, baie skoon en baie goed toegerus.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Baie dankie, Grethe, dit maak ons harte bly om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Groete, Maryna
Ankia B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik skoon netjies modern.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Baie dankie Ankia, bly julle het lekker gebly. Ons sien julle weer. Groete, Maryna.
Gerhard D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en geen beurtkrag.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Gerhard, baie dankie vir die pragtige woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Maryna
Simon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable, well-equiped and great location.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Simon, thank you very much for your lovely feedback.
We hope to see you soon again.
Warm regards, Maryna
Yvonne L - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, sentraal, cosy.
Lees meerDeja Vu Cottage se terugvoer
Baie dankie Yvonne vir die lieflike terugvoering. Dit is musiek in ons ore dat julle Deja Vu so geniet het. Dit was net 'n groot plesier. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Maryna
Ansie G - Jul 2021
Algehele gradering
Was so lekker rustig en net wat ons nodig gehad het!
Deja Vu Cottage se terugvoer
Ansie Many thanks for your lovely review. We are very happy that you had an enjoyable, well deserved break. Hope to see you soon.
Maryna
Andre V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dankie Andre vir jou terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Maryna
Michelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Saligheid.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Baie dankie Michelle vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groetnis
Maryna
Dominique W - Aug 2019
Algehele gradering
Absolute plesier!
Zenda S - Jul 2018
Algehele gradering
Truly restful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Werklik ontspannend.
Dankie aan Belinda en Robin vir 'n lekker kuier. Dit is min dat 'n mens so 'n plek weg van die huis af kan verwag soos Deja Vu wat mens tuis laat voel. Ons sal definitief Deja Vu in die toekoms gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Cecilia,
Thank you for the excellent review which is really appreciated by Robin and myself. It was an absolute pleasure having you stay in our cottage and we look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Belinda
Rene C - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf gewees.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Liewe René
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om u in ons huisie te bly en ons is bly u het dit geniet.
Vriendelike groete,
Belinda en Robin
Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Lees meerDeja Vu Cottage se terugvoer
Dear Peter,
Thank you for the wonderful review. We are pleased that you enjoyed your stay, and we hope to host you again in the future.
Kind regards,
Belinda and Robin
Herna F - Mei 2018
Algehele gradering
Sonnig, vars, rustig en veilig.
Lees meerDeja Vu Cottage se terugvoer
Liewe Herna
Dankie vir die uitstekende resensie, u vriendelike woorde word baie waardeer. Dit was 'n absolute plesier dat u albei in ons huis bly en ook die skoonheid van Sedgefield en ons huisie waardeer. Ons sal jou graag weer in die toekoms graag gasheer.
Vriendelike groete
Belinda en Robin
Divan S - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Beste Divan,
Dankie vir die uitstekende resensie wat baie deur my en Robin waardeer word. Dit was 'n plesier dat julle in ons huisie kon bly. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Belinda
Maretha K - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Liewe Maretha,
Dankie vir die uitstekende resensie. Dit was aangenaam om u in ons huisie te kon huisves. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan sien.
Vriendelike groete,
Belinda en Robin
Andre B - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut die beste selfsorg waar ons nog ooit was.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Liewe Andre
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om jou en Rianna in ons huisie te bly en ons is bly dat u jouself geniet het.
Vriendelike groete
Belinda en Robin
Karen V - Nov 2017
Algehele gradering
'n Juweel in Sedgefield.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Liewe Karen
Dankie vir die uitstekende resensie wat u vir Deja Vu Cottage gegee het. Dit was 'n plesier om u 'n gesin te huisves en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Belinda
Maurette W - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was ’n aangename verrassing en ’n ongelooflike naweek.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Liewe Maurette
Dankie vir die uitstekende resensie wat u aan ons gegee het. Dit word baie waardeer deur Robin en myself en ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Belinda
Louise B - Aug 2017
Algehele gradering
Die mooiste, beste plekkie waar ons al oorgeslaap het, by verre!
Lees meerDeja Vu Cottage se terugvoer
Beste Louise,
Dankie vir die uitstekende resensie wat u aan Deja Vu Cottage gegee het. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Belinda en Robin
Ena N - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf was 'n heerlike, rustige ervaring.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Geagte Ena
Dankie vir die uitstekende resensie vir ons huisie. Dit was 'n plesier om jou en Annelien te bedien.
Vriendelike groete
Belinda en Robin
Erika J - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker rustigheid vir die siel.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Goeiemore Jaco
Dankie vir die uitnemende oorsig. Dit was 'n plesier om jou en Erica in ons huisie te laat bly. Ons sien uit daarna dat jul weer by ons bly.
Vriendelike groete
Belinda en Robin
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Absolute excellent.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Johan,
Thank you for the excellent review that you gave us. This is much appreciated by Robin and myself. It was a pleasure to have you and Isabel stay in our cottage and we hope to see you again.
Kind regards,
Belinda
Ricardo B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Ek en my vrou gaan hou gereeld vakansie op die Tuinroete en dit was ons eerste keer in Sedgefield saam met ons tweejarige dogtertjie. Heerlike tyd by Deja Vu gehad. Dis perfek geleë en daar was lekker baie ruimte vir ons dogtertjie om al haar energie uit te woed. Die kothuis is goed toegerus met als wat mens benodig vir 'n lui binne bly. Sal beslis Deja Vu aanbeveel en self weer soontoe gaan met ons volgende vakansie. Dankie Belinda en Robin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Ricardo,
Thank you for the excellent review. It was a pleasure having you and your family stay in our cottage and we look forward to your next visit.
Kind regards,
Belinda and Robin
Niek B - Mrt 2017
Algehele gradering
Excellent, will be back soon.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, sal een van die dae terug wees.
Skoon, mooi en het als wat jy nodig het. Die tuin met die groot bome maak dit 'n baie rustige plek vir 'n vakansie. Ons sal terug wees en beveel die kothuis hoog aan. Die gashere was baie vriendelik en insiggewend. Mal daaroor!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Niek,
Thank you so much for the excellent review that you gave us which is much appreciated. It was a pleasure to have you and Robyn stay in our cottage and would love to see you again.
Kind regards,
Belinda and Robin
Lacia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en maklik bereikbaar.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Geagte Lacia
Baaie dankie vir die uitstekende resensie wat baie waardeer word deur ons. Dit was 'n plesier om jou en jou ouers bly by ons huisie. Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Belinda en Robin
Brigitte G - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Geagte Brigitte
Dankie vir die uitstekende resensie wat baie waardeer word deur Robin en myself. Ons sien uit daarna om jou verblyf in ons huisie weer.
Vriendelike groete
Belinda
Carel S - Mei 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
Deja Vu Cottage se terugvoer
Dear Carel,
Thank you for your review which is appreciated.
Kind regards
Belinda and Robin
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanlaan 3, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang