Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dejandri

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Elainne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld en 'n awesome wegbreek van al die gejaag. Asemrowend en fantasties. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Mooi, still plekkie by die dam. Ons het lekker gebly. Mooi area by die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig en lekker. Ons het lekker gekuier, lekker geslaap en lekker warm gestort. Mooi uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryony P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

A very, very basic fishing cottage. Dejandri is in need of some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Narina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Baie netjies. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elainne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekker gerus en ontspan langs die water. Ten spyte van die weer het ons lekker ontspan. Die baars wou nie saamspeel nie maar anders was dit awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2020

Pure Lekkerte Dit was ongelooflik lekker om uit die gejaag van die stad te ontsnap. Ons sal verseker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2020

Moeite werd. Baie netjies. Skoon. Goeie visvang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2020

Nie perfek nie, maar aangenaam. Daar is beslis 'n paar uitdagings vir Dejandri. Die plek is wel aangenaam en die bestuur is verwelkomend, maar die huisie kort regtig aandag. Die verf skilfer in plekke en, o wee, daai dakwaaiers kort regtig aandag. Daar is ook gediertes op die dak wat slaap werklik moeilik maak. Die yskas kort voete. Dit val agteroor. Sy agterkant het geen ondersteuning nie. Die braai se een voet is afgeroes. Ek sou dink vir die prys 'n mens 'n bietjie meer kon verwag. Jammer vir die slegte verwysing, maar ek beskou dit as opbouende kritiek.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang