Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dejandri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Dejandri
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elainne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elainne V

Waarde vir geld en 'n awesome wegbreek van al die gejaag.

Asemrowend en fantasties. Sal beslis weer gaan.

Danielle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Mooi, still plekkie by die dam.

Ons het lekker gebly. Mooi area by die dam.

Jeandre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V

Rustig en lekker.

Ons het lekker gekuier, lekker geslaap en lekker warm gestort. Mooi uitsig oor die dam.

Bryony P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bryony P

A very, very basic fishing cottage.

Dejandri is in need of some TLC.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Narina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narina V

Waarde vir geld.

Baie netjies. Sal weer gaan.

Elainne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elainne V

Lekker gerus en ontspan langs die water.

Ten spyte van die weer het ons lekker ontspan. Die baars wou nie saamspeel nie maar anders was dit awesome.

Talita H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita H

Pure Lekkerte

Dit was ongelooflik lekker om uit die gejaag van die stad te ontsnap. Ons sal verseker weer kom kuier.

Andrew T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T

Moeite werd.

Baie netjies. Skoon. Goeie visvang.

Christiaan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan S

Nie perfek nie, maar aangenaam.

Daar is beslis 'n paar uitdagings vir Dejandri. Die plek is wel aangenaam en die bestuur is verwelkomend, maar die huisie kort regtig aandag. Die verf skilfer in plekke en, o wee, daai dakwaaiers kort regtig aandag. Daar is ook gediertes op die dak wat slaap werklik moeilik maak. Die yskas kort voete. Dit val agteroor. Sy agterkant het geen ondersteuning nie. Die braai se een voet is afgeroes. Ek sou dink vir die prys 'n mens 'n bietjie meer kon verwag. Jammer vir die slegte verwysing, maar ek beskou dit as opbouende kritiek.

Ninette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette D

Baie rustig, ons het ontspan en lekker fietsgery.

Baie dankie vir ‘n rustige naweek. Die plekkie het als wat jy nodig het. Die storte kort aandag, want die water lek oor die vloer. Anders netjies, skoon en stil. Die kinders het lekker fiets gery en ons kon darem ‘n visvang.

Braam M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Braam M

Lekker rustig en privaat.

Dejandri is baie gerieflik geleë en die natuur skep rustigheid. Die geriewe is netjies en gerieflik. Enigste tekortkoming is die waterdruk in die stort en 'n seepbakkie.

Ockert D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert D

Heel gemaklik en sonder ongemak.

Die beddens slaap baie lekker, en die water was warm - 'n grootpluspunt! Die kombuisie is ook baie gemaklik uitgelê. Miskien kan hulle dink aan 'n rakkie in die stort, daar is nie tans 'n plek om jou sepie en goed neertesit nie, en as mens dit op die sement-randjie neersit, gee die sement af op jou seep. Ons het as getroude paartjie saam met vriende in die huisie gebly - en daar reggemaak vir 'n troue. Die privaatheid vir elke gesin, in ons geval was puik - baie dankie. Daar is wel spieëls in die badkamers, maar geen rakkie waarop jy jou benodighede wat jy gebuik om hare te blaas of dies meer neer te sit nie. En ook geen groter spieël op enige ander plek in die huis nie, ook nie by die muurprop en tafeltjie in die kamer waar mens graag sou wou regmaak nie. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly, en sal die plekkie beslis aanbeveel! Ons het niks slegs te sê nie - inteendeel, dit was baie gerieflik, baie dankie!

Kobus J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Voorwaar waarde vir geld.

Dit was 'n voorreg om hier oor te slaap en 'n naweek te spandeer. "What you see, is what you get". Netjies, skoon en goed instandgehoude eenhede! Ons sal verseker weer gebruik maak van Dejandri.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang