Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dejandri

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dejandri is aan die oewer van die Rietspruitdam naby Ventersdorp in Noordwes geleë. Dejandri bied 'n rustige omgewing waar jy die natuurskoon om jou kan waardeer. Dit is die ideale akkommodasie as jy saam met vriende of familie wil ontspan, voëlkyk en die rus en vrede waardeer.

Daar is 3 ongekunstelde, dog gerieflike, selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is. Die Rietspruitdam is op jou drumpel as jy by Dejandri bly. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket.

Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.

Noordwes en sy hoofstad Mafikeng is wes van Gauteng geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Elainne V
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld en 'n awesome wegbreek van al die gejaag. Asemrowend en fantasties. Sal beslis weer gaan.
Feb 2024
Danielle G
5.0
Mooi, still plekkie by die dam. Ons het lekker gebly. Mooi area by die dam.
Des 2023
Jeandre V
5.0
Rustig en lekker. Ons het lekker gekuier, lekker geslaap en lekker warm gestort. Mooi uitsig oor die dam.
Sep 2023
Narina V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies. Sal weer gaan.
Aug 2023
Bryony P
Saam met lewensmaat
4.4
A very, very basic fishing cottage. Dejandri is in need of some TLC.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Dejandri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ventersdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang