Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeKat Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Cynthia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great stay, I will definitely come back! Very warm reception! Great rest area, was quiet, and it was clean upon arrival. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Pragtige plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie, Lizette. Ek waardeer die goeie resensie. Hoop ek is volgende keer tuis om julle self te verwelkom.

Miemie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Meer gekry as wat jy verwag. Pragtige plek. Alles wat jy nodig het. Vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Dankie Miemie, Wat 'n voorreg om te kon teruggaan op die stamboom. Hoop ons sien mekaar spoedig weer. Liefde, Koba

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike oornagverblyf. Goed ingerig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Likhona M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

We had a very magnificent weekend at Deekat. We had a very magnificent weekend there and their service was so good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Well equipped, beautiful cottages. Travelled with family and booked out 2 of the cottages/units - both were very well equipped and each had a double and a single bed. The beautiful outside garden where we had a braai in the evening. They had a generator which was an amazing bonus. Thanks to Koba for her amazing hospitality - would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rustig, veilig en ontspannend. Baie lekker gebly. Koba het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Vriesplek vir ons vleis gegee. Het ook vir ons kinders ander verblyf gereël toe sy oorvol was. Ontbyt was uit die boeke gewees en ons en die kinders kon almal saam daar eet. Sal beslis weer daar oorbly as ons die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Baie dankie, Philip, vir die mooi review. Waardeer dit baie. Hoop ons sien weer volgende jaar.

Wendy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Good. Calming and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koba
DeKat Selfsorg
Thank you for being here. Wishing you a wonderful 2024! Kind regards, Koba

Anneke F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Rustige omgewing. Gemaklike en rustige verblyf!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Koba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff904a7be7f7c7a2792d9837e038754e60391fe9115efc82a45826aabc53d13c66ca0e9d10ce4df4d5e6dda7c2dbe6a404e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 2 Maasdorp Street Harmony 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988877490556 26.318854457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang