DeKat Selfsorg
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DeKat Selfsorg is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing.
Die verblyf beskik oor 6 selfsorg eenhede. Die geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, storte, toiletware, handdoeke, linne, elektriese komberse, selfsorg fasiliteite, waaiers, verwarmers en veilige parkering in.
Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad en daaglikse skoonmaakdienste op aanvraag., afhangende van die behoeftes van gaste. Gaste het toegang tot braai- en wasgoedgeriewe.
Verder is daar veilige, beskutte parkeerplek beskikbaar in 'n ddostil, veilige area van Burgersdorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Koba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink DeKat Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Burgersdorp Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang