Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeKotzenhof

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Annabelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We stayed to do some birding, was lovely. Our hosts were super friendly. Our stay was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Hi Annabelle, Thank you for the lovely review. We really enjoyed hosting you both and look forward to your next trip. Kind regards, Mark and Karen DeKotzenhof

Maria T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netjiese gastehuis met 'n wonderlike gasvrou. Karen en haar man het ons baie tuis laat voel. Ons het net oornag en ons het motorfietse gery. Ons het die heerlikste aandete daar geëet wat hulle voorberei het. Ons het hulle en die gastehuis baie geniet. Ek glo jy sal lekker bly as jy langer sou bly om veral voëls te gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Hi Maria and friends, It really was super meeting you all, and having so many laughs, despite the rain. Glad you loved our Guesthouse, and highly rated your dinner we prepared for you. We look forward to seeing you again, without your bikes when you come back birding for a few days. Kind regards Mark and Karen DeKotzenhof

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Nie weer nie. Die WiFi is sterk en daar was warm water beskikbaar. Verder is ons kamer vir twee dae wat ons daar was, nie gediens nie. Hulle het die datums van ons aankoms en vertrek verkeerd gehad. Die gevolg was dat ons ontbyt die eerste oggend ook nie gereël was nie. Miskien moet ons die volgende keer 'n volgende'n ander plek soek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
DeKotzenhof
Hi Phillip and Marie, It is unfortunate that you feel this way, and have waited a month before letting us know, for us to be able to clear up the confusion. We certainly did not get the dates wrong regarding your stay but had been called away at short notice. We did send you an email prior to your arrival stating this: "Unfortunately something has come up and we will not be able to meet you during your stay. Our house sitter Frank will see to you. Please can you let us know your estimated time of arrival, so we can let him know" We pride ourselves in being well-organized and did send you the house sitters' contact details, and vice versa, in case we could not be reached. In this email it is also clearly stated: "6. Rooms are not serviced daily due to COVID-19. Please advise us if you would like staff to enter your room". You did not request for your room to be serviced, meaning, no staff entered your room, and yes, it was not cleaned on the day after your first sleep, but it was cleaned and sanitized on the day of your arrival, Most of our guests have been requesting no servicing, which is why servicing is currently only done by arrangement, potentially giving guests more peace of mind, but still giving the option for daily servicing. You also booked for accommodation only and did not book for breakfast, which is booked as an extra on online booking systems, due to the commission payable on it. Should you have requested breakfast on either the first or both mornings we could have arranged something as we did for other guests who stayed over during the same period. For these guests, we paid our neighboring Guesthouse to serve the breakfast and even provided them with Mark's delicious homemade scones and muffins to be included in the brunch. And finally, on a more pleasant note, we appreciate you giving us an excellent rating on security, and good ratings on location, customer service, and value for money. In addition, we are very happy that the Wi-Fi was nice and strong during your stay. Perhaps you will now feel more unperturbed by grievances that you were feeling, and recall the better parts of your stay with us.

Elna M
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Ongelooflike eienaars met 'n pragtige gastehuis, gaan die ekstra myl! Pragtige rustieke atmosfeer waarin ons 'n veilige en baie gemaklike verblyf gehad het. Ek kan, sonder om te huiwer, DeKotzenhof aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n huis weg van die huis af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Dear Elna, Thank you for your lovely review. We really enjoyed your short visit. We do our best to make all our guests feel special and comfortable in our beautiful guest house. We look forward to your next visit! Kind Regards, Mark and Karen DeKotzenhof

Charmaine K
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2019

Very pleasant stay - would be great to have a pool as it was very hot. Hosts were super. A swimming pool would have been nice. A very hot area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
DeKotzenhof
Hi Charmaine, Thank you for your great review. We are glad your group enjoyed your short stay with us! Regards Mark & Karen

Jolanda L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2019

Gerieflik. Skoon en netjies. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mark
DeKotzenhof
Hi Jolanda, Thank you for your great review. We thrilled you enjoyed our convenient location and hope to see you again soon when on business in the area. Regards, Mark and Karen DeKotzenhof

Bartel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie lekker. Lekker geleë. Rustig. Baie aangenaam. Kan vir enige iemand aanbeveel vir vakansie of besigheid. Baie rustig, netjies en gasvryheid is tops. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Many thanks for your lovely words about our Guesthouse as we try to make everyone's stay enjoyable and the willingness to return.

John O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Ontspanne, rustige nag se rus met heerlike ontbyt; elke oggend 'n ander gebak uit die oond. Dit was baie spesiaal om my tasse te kon uitpak vir 'n langnaweek by DeKotzenhof in Wakkerstroom. Ek het so lekker gerus. Die kamer was pragtig, netjies, skoon, gerieflik en goed ingerig. Elke oggend kon ek nie wag om by die ontbyttafel te gaan aansit nie. Mark het ons elke oggend verras met 'n ander varsgebak uit die oond, en ons kon nie uitgeproe raak aan al die tuisgemaakte konfyte nie. Mark en Karen het uit hul pad uit gegaan om ons tuis en gemaklik te maak. Die gastehuis is eg aan Wakkerstroom, ek kan hul hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Goeiedag John en Jomien, Ons waardeer dit dat jy die tyd neem om ons te gradeer, en vir jou fantastiese kommentaar! Ons het jou besoek baie geniet en uitsien na jou volgende besoek. Mark en Karen

Ciel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie aangenaam met werklik aangename gasheer en gasvrou. Ons eerste besoek aan Wakkerstroom, maar vir seker nie die laaste nie. Ons is goed en gulhartig ontvang en ingelig oor alles wat van belang is. Komplimente aan die gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Goeiedag Giel, Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was wonderlik om jou te ontmoet. Groete Mark en Karen

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Vriendelike gashere, netjiese verblyf met 'n goeie ligging. Lekker gekuier in 'n mooi opgknapte huis en heerlike ontbyt bedien deur die vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
DeKotzenhof
Goeiedag Jan, Ons is bly jy het ons lieflike gastehuis en u ontbyt geniet het. Ons het ook geniet om meer uit te vind oor die geskiedenis van die dorp. Groete Mark en Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck 158, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6220c8d04b667c75c520320c40a473da3cedd3269ed76eff559b7be895116789a9b90b91f1b427ae00d776f4770004138c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 158 van Riebeeck Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.356626817364 30.141353309155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang