Del Este 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frederic Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ilze D - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you for the excellent review. I am glad that you and your partner enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again in the future.
Meresia B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gerus. Uitsig is pragtig, gaan beslis weer die woonstel huur.
Cluarene L - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Antonie S - Jan 2024
Algehele gradering
Dis ons tweede keer wat ons hier bly. Altwee keer was baie lekker gewees.
Lynn V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig.
Lizinka D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig!
Poonam H - Sep 2023
Algehele gradering
Great location with spectacular view.
Rakesh S - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent stay, beautiful views and clean and neat apartment.
Francois P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Rulien K - Jan 2023
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik maar die eenheid kort definitief werk.
Sanette A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie nice, goeie view en ligging.
Charlene P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit 'n besige stad.
Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek.
Keanu J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker werksreis.
Ludwig K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Willie M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent!
Jenny V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike rus vakansie.
Lees meerRudi V - Apr 2022
Algehele gradering
Onveilig.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you for your feedback on the leak and security issue related to the tripping switch. The unit was removed from the listing during the last 3 months while investigating the issues. I am pleased to report that the water leak was identified as coming from the patio of the unit above ours and was fixed, as well as the electricity issue. The unit is now back on the listings.
Gemma G - Des 2021
Algehele gradering
Exactly what I had hoped for!
Lees meerOddette G - Nov 2021
Algehele gradering
It's a "home away from home".
Adri B - Apr 2021
Algehele gradering
Kon lekker rus en ontspan.
Kathy M - Mei 2021
Algehele gradering
Clean, modern, well appointed apartment with safe, close parking and stunning views.
Nokwanda B - Feb 2021
Algehele gradering
The place is reasonable.
Janine P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees en sal definitief weer gaan.
Anne-marie B - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Jeanette N - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Willie M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.
Shaun R - Mrt 2021
Algehele gradering
My stay at Del Este 5 was absolutely fantastic. The people are so friendly at the flats. My family and I really enjoyed the view from our balcony. Not forgetting the beautiful see breeze. Thank you.
Arthur L - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful view and super clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig en super skoon.
Niks meer om te sê nie aangesien alles ongelooflik perfek was, die venue en ons reis was asemrowend, so ook die verkenning van ander dele van die RSA.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leonie P - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en uitsonderlike uitsig.
Neil S - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Elandi V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike en goed ingerigte vakansiebestemming.
Lucinda K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel. Reg by parkering.
Anne-marie B - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Madri N - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Muqsean C - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice place with lots of cool features
Jessie S - Jan 2020
Algehele gradering
Voel nie soos 'n vakansiehuis nie. Eerder asof jy in iemand se pragtige huis bly. Persoonlik, gerieflik, fantasties toegerus, mooi beddegoed. Ons kom terug!
Antonie S - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies. Pragtige see-uitsig.
Ilse O - Nov 2020
Algehele gradering
Was 'n fees.
Nozipho N - Okt 2020
Algehele gradering
The place was clean and very peaceful.
Lall S - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent location and cosy apartment with amazing sea view.
Thobeka Precious S - Jan 2020
Algehele gradering
Remarkable.
Paul M - Des 2020
Algehele gradering
It was enjoyable.
Del Este 5 se terugvoer
I am pleased you had a good time at the apartment. It is unfortunate that Ugu municipality had issues with their water pipes during your stay, but there are two jojos on the property for use by guests whenever needed.
Thank you for pointing out the issue with the sliding door lock. A new lock has been installed.
Princess N - Nov 2019
Algehele gradering
It's a best place to visit.
Lizelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Goed ingerigte eenheid met lieflike see-uitsig.
Anne-marie B - Jun 2019
Algehele gradering
We had a wonderful weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike naweek weg gehad.
Ons was gelukkig met die verblyf. Dit was ideaal geleë, baie skoon and netjies, en ideaal vir ons gesin. Ons het 'n heerlike naweek weg gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gregory J - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet, dankie.
Andrew N - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Adri V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Del Este 5 se terugvoer
Adri,
We are very pleased that you had a restful holiday at Del Este 5.
Thank you for highlighting these two issues. We will definitely look into them.
Best wishes,
Frederic
Joey L - Apr 2019
Algehele gradering
Knus plekkie weg van die huis.
Christa B - Feb 2019
Algehele gradering
Watching the ocean and the dolphins.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Na die see en dolfyne gekyk.
Ons het ons vroeë oggend stappies van Manaba na Uvongo geniet asook om die see van die stoep af te hoor. Die woonstel was baie netjies en die kombuis het alles wat jy kort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jessica N - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek, was baie gerieflik en gemaklik.
Jabu S - Aug 2019
Algehele gradering
Fun, fun, fun!
Glenda V - Jul 2019
Algehele gradering
It is a awesome fantastic place to stay the view is awesome.
Del Este 5 se terugvoer
Hello Benita,
I am pleased you had a great holiday with your spouse. I am a little surprised by the issues you have raised. I will most definitely follow up and take action where necessary. Thank you for highlighting them.
All the best,
Frederic
Leon G - Feb 2019
Algehele gradering
Great sea view with sweet home feeling accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie see-uitsig met lekker huislike gevoel.
Dit sal nog beter wees as daar lugversorging in die woonstel is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marco J - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en prys.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Noel W - Nov 2018
Algehele gradering
Alles was so gemaklik en lekker.
Kevin N - Nov 2018
Algehele gradering
Neat and clean.
Isabel S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties, die mooiste uitsig!
Sharlene B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you for the kind review, Sharlene. It is heart-warming to know that you and your loved ones had a marvellous time at our self-catering apartment. I hope to welcome you again in the future. Best wishes, Frederic Doucet, Owner of Del Este 5
Colette B - Apr 2018
Algehele gradering
Nice view, secure, clean and convenient.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you for the nice review, Colette. I am pleased you had a great long weekend at Del Este 5. Hope to welcome you again the future.
Best wishes,
Frederic
Dewald K - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome en amazing.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you for having taken the time to write a review, Deward. I am very pleased that you enjoyed some well-deserved quality time with your family while watching the beautiful sea from the apartment. Hope you will visit us again in the future. Best wishes, Frederic Doucet, Owner of Del Este 5
Deon G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese goed toegeruste vakansie.
Lees meerDel Este 5 se terugvoer
Thank you very much for the review, Deon. It was a pleasure to welcome you and your family at Del Este 5.
Thank you also for returning again in January 2019 - we look forward to your second visit!
Have a fantastic day!
Regards,
Frederic Doucet
Owner of Del Este 5
Thobeka Precious S - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect home away from home.
Del Este 5 se terugvoer
Thank you very much for the review, Tobeka. It was a pleasure to welcome you at Del Este 5 and we hope to welcome you again in the near future.
Have a fantastic day!
Regards,
Frederic Doucet
Owner of Del Este 5
Mary A - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful and serene.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang