Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Este 5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Salmon V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik. Uitgerus. Gerieflik. Baie dankie. Baie lekker gebly. Naby geleë aan alles en baie gerieflik. Alles wat mens nodig het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek. Del Este 5 was skoon, ruim en het alles gehad wat ons benodig het. Dit het ook 'n pragtige uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frederic
Del Este 5
Thank you for the excellent review. I am glad that you and your partner enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again in the future.

Meresia B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier en gerus. Uitsig is pragtig, gaan beslis weer die woonstel huur. Ons het heerlik gekuier en die woonstel is pragtig. Die enigste negatiewe ervaring was dat ons gesukkel het met Vodacom data-opvangs. My seun het daagliks op sy rekenaar gewerk en hy moes ry om opvangs te kry, en dit was nogal 'n ongemaklike situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cluarene L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspannend en gerieflik. Verskriklike lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dis ons tweede keer wat ons hier bly. Altwee keer was baie lekker gewees. Het baie lekker gebly. Pragtige see-uitsig. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Parkering was goed en daar was nie baie trappe om te klim nie. Onthou net om jou eie skoonmaak goed soos skottelgoedseep saam te vat. Ek sou verkies het as die braairooster buite skoner was en daar 'n ordentlike skoonmaakborsel was. 'n Hele paar gloeilampe het nie gewerk nie of was uitgehaal. Lieflike uitsig en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizinka D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlike uitsig! Stapafstand vanaf die strand, ongelooflike uitsig. Goed toegerus en lekker ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poonam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Great location with spectacular view. Great location with spectacular views of whales and dolphins. Fredric was responsive. Comfortable, clean unit with most essentials. was just missing WiFi (cellphone reception is minimal) and soap for hand and dishwashing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rakesh S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Excellent stay, beautiful views and clean and neat apartment. We really enjoyed the stay. The facilities and the surroundings were neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker ontspan. Dit was baie lekker. Lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frederic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPp1G8qpIrggnI20tJifYtB7zSQdASv4d4Z215FFshAYO1iyya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 38 Collison Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.8539387628 30.380916220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang