Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Roza Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Del Roza Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lucas L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L

Pragtige gastehuis, netjies en skoon, vriendelike diens en baie lekker ontbyt!

Sien sterre.

Lize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Alles was perfek!

Alles was reg en skoon. Baie goeie diens en verblyf. Vriendelik en baie behulpsaam, sal aanbeveel vir enige iemand!

Juan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Heerlik gebly.

Gerieflik gelëe naby skole, ons het oorgebly om sportdag by te woon. Ekstra moeite gedoen om ekstra bed in ons kamer op te maak vir ons dogter. Geriewe was fantasties.

Mercia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Oase van rustigheid en mooi!

Dit was 'n oase van rustigheid. Veilig, mooi en netjies. Ek het lekker geslaap en die druk in die stort was baie goed. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam - nie aangeplak nie - uit haar hart uit! En die ontbyt was heerlik .

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Julle resensie beteken so baie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop ons het die voorreg om julle weer te gasheer.

Del Roza Gastehuis
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties.

Baie vriendelik en gasvry.

Corne J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne J

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netjies, skoon en eerlike personeel wat ons laat weet het dat ons 'n item vergeet het.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die skitterende mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Del Roza Gastehuis
Alida V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Huis weg van jou huis.

Vriendelike ontvangs gekry. Ontbyt was heerlik met die varsste vrugte.

Lititia Michelle K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lititia Michelle K

Ane en die ander dame het uit hulle pad gegaan om my by te staan met 'n groot treiler.

Baie dankie! Julle het 'n klient vir die lewe.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie More Lititia,

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.

Sien uit om jou gou weer te verwelkom

Mooi dag

Groete

Rolien
Del Roza Gastehuis

Del Roza Gastehuis
Dina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina S

Baie lekker en rustig.

Die huisies is baie mooi binne en baie goeie diens.

Liesl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Pragtig en uitstekende diens.

Aan te beveel vir enige skoon, uitstekende diens en omgewing om in the bly.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie More Liesl,

Baie dankie vir die teruvoering, dit word opreg waardeer

Sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom

Mooi dag en week vir jou en jou gesin

Groete en liefde

Del Roza familie

Del Roza Gastehuis
Ankia R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia R

Professioneel.

Baie lekker verblyf. Maak voorsiening vir loadshedding.

Marius F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Ons het teruggekeer vanaf die Krugerwildtuin.

Del Roza Guest House het ons bederf met hulle uitsonderlike geriewe en die diens was voortreflik. Ons wens ons kon langer bly.

Leon L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Uitstekend.

Baie goed geleë, baie netjies en vriendelike ontvangs.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer .Ons waardeer dit opreg.
Ons poog altyd om slegs die beste diens aan ons gaste te lewer sover as wat ons kan.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Del Roza Bestuur

Del Roza Gastehuis
Mattheus O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus O

Uitstekende en vriendelike diens.

Rolene is regtig 'n aanwins vir die gastehuis. Sy is baie behulpsaam en vriendelik. Dankie vir die goeie diens.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Mattheus,

Baie dankie vir die pragtige boodskap en dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n review te los. Ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle weer binnekort by ons te kan verwelkom.

Stuur liefde en groete van huis tot huis.

Rolien Marais

Del Roza Gastehuis
Melani B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani B

Uitstekend!

Vriendelik en effektief ontvang en gegroet. Die dame het ons ook van waardevolle raad i.t.v. paaie voorsien. Tuine is pragtig versorg en interessant. Kamer was stylvol gemeubileerd met baie spasie. Bed het heerlik geslaap. Genoeg pakplek en die yskassie was welkom. Volgende oggend se ontbyt was uit die boonste rakke. Die kok was so vriendelik en behulpsaam. Sal Del Roza met vrymoedigheid aanbeveel.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie Middag Melani,

Vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dis altyd vir ons so lekker om van ons gaste te hoor.
Dit was ongelooflik lekker om julle hier te gehad het.
Sien uit om julle weer hier te sien.

Heerlike daggie en week verder

Weereens baie dankie dat julle ons bo ander verkies het.

Vriendelike groete

Rolien
Del Roza Gastehuis

Del Roza Gastehuis
Christa F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Del Roza is 'n baie mooi, netjiese gastehuis wat sentraal geleë is met 'n pragtige tuin en al die nodige geriewe en veiligheid.

Ons het een nag oorgebly en by aankoms was ons ontvang deur Roelien, 'n baie gawe, vriendelike en behulpsame persoon wat al die geriewe aan ons uitgewys het. Ons kon lekker kuier op die stoep tot laataand en die volgende dag 'n heerlike ontbyt geniet voor ons weer vertrek het. Baie dankie aan Roelien vir haar gasvryheid en behulpsaamheid.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie Middag Christa,

Vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle gou weer te sien

Heerlike daggie en week

Vriendelike groete

Rolien
Del Roza Gastehuis

Del Roza Gastehuis
Ronelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Home away from home.

Perfect clean rooms, dining area and communal areas on the ground. Enjoy a great shower with strong water pressure and enjoy a delightful breakfast.

Gerda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Rustigheid en kalmte.

Vriendelik ontvang. Tuine pragtig met interessante hoekies en ornamente. Kamers en badkamers ruim. Ontbyt was heerlik! Sal graag weer daar oorslaap as die geleentheid sou opkom. Sal gastehuis met oop gemoed aanbeveel.

Hardus H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus H

Vriendelike mense. Netjiese kamers.

Baie spasie en parkering.

Veruschke B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschke B

Baie lekker en rustig

Baie netjies, mooi en veilig. Goeie diens. Waarde vir geld

Priya L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priya L

Absolutly pleasant stay

Staff are very helpful and feels like home away from home

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Hi There Priya,
Thank you for your kind review, we really do appreciate it.
It was a pleasure having you here.
Looking forward to your next visit
Thank you
Kind Regards
Del Roza Team

Del Roza Gastehuis
Marietjie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Baie lekker gebly in 'n rustige atmosfeer.

Om te weet hoe suksesvol die verblyf was, vra ons onsself altyd: Sal ons weer daarheen gaan? Die antwoord is 'n besliste ja.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie More Marietjie,
Ahw, baie dankie,
Sien uit na die volgende kuiertjie... Heerlike daggie en week vir julle
Groete
Del Roza span

Del Roza Gastehuis
Gerda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Uitstekend.

My verblyf by Del Roza was 'n heerlike ondervinding. Ek is baie hartlik ontvang en die kamer was ruim met al die nodige toerusting wat jy kan benodig. Die parkering is veilig. Die ontbyt was heerlik. Ek sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Hallo Gerda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering van Del Roza Gastehuis.Ons waardeer jou mooi dinge wat jy oor ons se.Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Del Roza Span

Del Roza Gastehuis
Hein T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T

Pragtige elegante en waarde vir geld verblyf.

Vriendelike ontvangs en helpers. Stylvolle ruim vertrekke en heerlike ontbyt. Tien uit tien! Reeds vir vriende aanbeveel.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie Naand Antoinette,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg

Baue dankie, lekker dag

Vriendelike groete

Del Roza Gastehuis
Sophia L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Gasvryheid.

Graag wil ons die eienaars van Del Roza bedank vir hul vriendelikheid en gasvryheid. Hul aandete, sowel as ontbyt is baie groot en heerlik smaaklik. Ons het onvoorsiene probleme met ons voertuig ervaar en was so vriendelik bygestaan. Dankie!

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor ons gastehuis. Ons waardeer dit. Hoop die voertuigprobleme is ook nou iets van die verlede.
Groete,
Del Roza Span

Del Roza Gastehuis
Cedric B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B

Ideal halfway house between Kruger National Park and OR Tambo.

Extremely comfortable stay, supported by friendly, helpful staff. Spacious room with all modern conveniences coupled with a generous tasty breakfast. A short drive to shops and restaurants.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Thank you for your kind words Cedric, hope to see you again!

Del Roza Gastehuis
Elmarie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Uitstekende diens en baie gerieflike en netjiese blyplek.

Aangenaam verras gewees met hoe mooi en modern en netjies die plek is. Kamers het als wat jy nodig het vir die nag en ons kon gerieflik op die stoep sit en kuier. Die ontbyt was heerlik en die diens was uitstekend. Klipgooi van waar ons moes wees. Sal beslis die plek aanbeveel.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie Naand Elmarie,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Baie dankie, lekker aand en week

Del Roza Gastehuis
Bianca V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Só beïndruk met dié plekkie!

Baie netjies en mooi. Ons is met ope arms ontvang. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ongelooflik lekker!

Jaco G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike eienaars en personeel.

Baie mooi en skoon kamer met vriendelikke personeel. Die eienaars maak seker jy voel tuis. Daar is baie plekkies om te sit en rustig 'n boek te lees of 'n drankie te geniet.

Karin M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Dit was ongelooflik lekker.

Baie dankie aan Roelien vir haar opregte vriendelikheid. Kamer was baie mooi, luuks en skoon. Die tuin is pragtig. Die ontbyt was die kersie op die koek ... onverbeterlik. Sal Del Roza beslis aanbeveel! Dit was heerlik.

Ian V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V

Vriendelik en die ontbyt was heerlik!

Sien sterre.

Del Roza Gastehuis se terugvoer

Goeie Middag Ian,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering, dit word opreg waardeer.

Baie dankie, lekker dag

Vriendelike groete
Rolien

Del Roza Gastehuis
Lilian R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian R

Rustig.

As daar tyd was het ons nog gebly. Dit was so ontspannend, ons was so welkom laat voel, alles was van die beste.

Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanné J

Verblyf was heerlik en die ontbyt fantasties.

Ons baie welkom laat voel, die diens was fantasties. Die plek self baie mooi en attention to detail baie goed. Netjies en skoon en baie gerieflik. Dankie Roelien!

Georg P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Georg P

Vriendelike diens.

Naby alles geleë. Netjiese, skoon kamers. Kamers het alles wat mens nodig het. Breakfast is fantasties.

Jenté C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenté C

Moenie eers verder kyk na ander gastehuise in Middelburg nie!

Dit is 'n luukse en netjiese gastehuis! Definitief elke sent werd!

Maria M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

The staff was wonderful and welcoming and the place is beautiful!

The place is beautiful and we really felt like home. Breakfast was nice and the place is clean and safe. Thank you to Del Roza Guest House.

Elmarie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantasties, sentraal geleë, waarde vir geld, gasvry en beslis aan te beveel.

Fantasties! Ons het 'n blyplek gesoek naby die hoërskool en die gastehuis is loopafstand. Dis 'n pragtige plek, baie netjies, 'n 10-ster plek met 'n 3-ster tarief. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Middelburg is.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NjhhY2M1LTE5MzAtNGVlYy05M2NmLTFkMDcwZjM4NmUwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 38 Coetzee Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.77108340766 29.458529949188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang