Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Roza Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lucas L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige gastehuis, netjies en skoon, vriendelike diens en baie lekker ontbyt! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Alles was perfek! Alles was reg en skoon. Baie goeie diens en verblyf. Vriendelik en baie behulpsaam, sal aanbeveel vir enige iemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Gerieflik gelëe naby skole, ons het oorgebly om sportdag by te woon. Ekstra moeite gedoen om ekstra bed in ons kamer op te maak vir ons dogter. Geriewe was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oase van rustigheid en mooi! Dit was 'n oase van rustigheid. Veilig, mooi en netjies. Ek het lekker geslaap en die druk in die stort was baie goed. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam - nie aangeplak nie - uit haar hart uit! En die ontbyt was heerlik .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
Del Roza Gastehuis
Julle resensie beteken so baie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop ons het die voorreg om julle weer te gasheer.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Netjies, skoon en eerlike personeel wat ons laat weet het dat ons 'n item vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Delia
Del Roza Gastehuis
Baie dankie vir die skitterende mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Alida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Huis weg van jou huis. Vriendelike ontvangs gekry. Ontbyt was heerlik met die varsste vrugte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lititia K
1 nag
5.0
Sep 2023

Ane en die ander dame het uit hulle pad gegaan om my by te staan met 'n groot treiler. Baie dankie! Julle het 'n klient vir die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
Del Roza Gastehuis
Goeie More Lititia, Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Sien uit om jou gou weer te verwelkom Mooi dag Groete Rolien Del Roza Gastehuis

Dina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker en rustig. Die huisies is baie mooi binne en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Pragtig en uitstekende diens. Aan te beveel vir enige skoon, uitstekende diens en omgewing om in the bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
Del Roza Gastehuis
Goeie More Liesl, Baie dankie vir die teruvoering, dit word opreg waardeer Sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom Mooi dag en week vir jou en jou gesin Groete en liefde Del Roza familie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NjhhY2M1LTE5MzAtNGVlYy05M2NmLTFkMDcwZjM4NmUwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 38 Coetzee Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.77108340766 29.458529949188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang