Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Su Me 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Del Su Me 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kitta E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitta E

4 dae van lekker rus.

Ons was 'n groep van 6 volwassenes. Die woonstel is lekker ruim en het in al ons behoeftes voorsien. Lekker stil omgewing, maar jy kan tog die see hoor. My verwagtinge oorskry.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevol terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Del Su Me 6
Sune M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M

Heerlik.

Baie lekker. Die weer was nie lekker nie. Restaurante bly nie so laat oop soos in Gauteng nie.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Del Su Me 6
Rykie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie M

Dit was awesome, ek sal enige tyd weer kom kuier.

Fantasties en baie vriendelike mense. Ek's al jare saam die webtuiste en ek kry altyd vriendelike diens en mooi plekke om te bly. Dankie almal wat ons vakansie die moeite werd gemaak het.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Dawn en Mike

Del Su Me 6
Martie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Baie lekker.

Vreeslik lekker vakansie gehad. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Dawn en Mike

Del Su Me 6
Rina G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G

Woonstel is goed geleë, maklike stappie strand toe.

Geen probleme ondervind. Eienaar is baie vinnig om te reageer op navrae en het deposito terugbetaal op die dag wat ons gery het.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Del Su Me 6
Carly S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carly S

Great place to stay.

Del Su Me is a great value spot to stay. It is safe and very central in Margate. Walking distance to the beach and restaurants.

Del Su Me 6 se terugvoer

Thank you so much for the review which is truly appreciated. We are so pleased that you enjoyed your stay at Del Su Me and look forward to welcoming you back soon.
Kind Regards Mike

Del Su Me 6
Tenecia K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenecia K

Dit was ongelooflik lekker gewees.

Dis 'n baie goeie ligging en waarde vir jou geld. Ek recommend hierdie plek enige tyd! Die eienaar is baie behulpsaam en het geen probleme gehad nie.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir die waardevol terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiaale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Del Su Me 6
Catherine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C

Heerlike vakansie.

Die plekkie is netjies en skoon. Alles wat nodig is. Toegeboude stoep vir reënerige dae, oop stoep ook vir lekker vroeg oggend koffie.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vie die terugvoering, ons waardeer dit. Del Su Me is vir ons 'n spesiaale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom.
Beste Mike en Dawn

Del Su Me 6
Bernadette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette S

Our stay was so peaceful all of our expectations met.

We had the shop's up the road. We walked to the beach which was safe to us. We had braai at the pool area kids enjoyed with other kids. For us as a family we found the apartment safe and all amenities were available. We were short of nothing everything was found. It was a great stay.

Del Su Me 6 se terugvoer

Thank you for your review which is truly valuable. We are thrilled to hear that you enjoyed your stay at Del su Me despite all the challenges caused by the recent storms and flooding, and we look forward to welcoming you back again soon.

Del Su Me 6
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Was baie goed toegerus alles was net perfek. Lekker gebly.

Sal beslis aanbeveel vir enige gesin of persoon.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, en ons is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer by Del Su Me te verwelkom.

Del Su Me 6
Carene C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carene C

Fantastiese verblyf.

Ons het ons kuier by Del Su Me baie geniet. Dit was netjies en goed toegerus met als wat nodig was. Sal die verblyf beslis aanbeveel. Mike, dankie vir jou behulpsaamheid.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Del Su Me 6
Spokie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Spokie J

Goeie rusplek. Sal Margate nie weer besoek as gevolg van persoonlike keuse.

Margate is vervalle en ons moes ry om by 'n skoon strand te kuier. Het baie jare op die Suidkus vakansie gehou, maar nooit weer.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie dat u by Del Su Me kom kuier het en ons is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons waardeer u terugvoering en sien uit om julle weer by Del Su Me te verwelkom

Del Su Me 6
Lee-anne M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne M

Dit was baie lekker, netjies en net so gemaklik.

Dit was regtig baie lekker en rustig, soos altyd. Voel al soos my 2de huis. Dis netjies.

Del Su Me 6 se terugvoer

Baie dankie dat u by Del Su Me kom kuier het.
Ons waardeer die terugvoering.
Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Del Su Me 6
Anton W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton W

Rustig.

From our side kindly consider to pay attention to the following: hot water in shower is extremely difficult to control, and when showering water comes out at a seems to be overflow in the kitchen basin. The main bedroom bathroom basin tap loose and very difficult to use. The fridge is not very cold at all, even after adjusting. The cupboard in kitchen and main bedroom doesn't close properly, keep on going open. Aircon leaks water in to the living room. Sliding door from the living room to the patio slides very difficult.

Del Su Me 6 se terugvoer

Many thanks for your valuable feedback which has been addressed. Plumbing has been sorted and we had ordered new fridge door rubbers which only arrived in January and other issues have been looked at by our maintenance team. We do apologise for any inconvenience and are pleased to see that you rated us as 4-star for the overall experience.

Del Su Me 6
Sithabile L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sithabile L

The children really enjoyed the stay.

Good secure unit and ideal location close to shops and restaurants.

Del Su Me 6 se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Del Su Me.
We do appreciate the feedback and continue to look for ways of improving the overall experience.
Regards Mike

Del Su Me 6
Lee-anne M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne M

Dit was baie lekker, rustig en skoon.

Skoon, netjies. Rustige area.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons is so bly dat u die verblyf by Del Su Me geniet het en ons sien uit om u weer te verwelkom by ons.
Beste,
Mike

Del Su Me 6
Lee-anne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne M

Very nice, relaxing and clean.

We will definitely recommend Del Su Me 6 to friends and family. Peaceful environment. Neat and clean. We enjoyed our stay. Thank you very much.

Del Su Me 6 se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back to Del Su Me soon.

Del Su Me 6
Johanna N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N

Pragtige plek.

Ons kuier is ongelukkig kortgeknip deur my dogter se siekte. Mike was vol begrip en ondersteuning. So ook Adele wat namens Mike en Dawn optree.

Ada B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

100% sal ek die verblyf aanbeveel.

Weereens baie dankie vir die vriendelike diens en netheid. Als wat ek benodig het was daar en ek sal dit aanbeveel. Al wat kort is 'n sambreel vir die stoep en wasmasjien, maar kon sonder dit klaar kom. Baie dankie, als was 100%.

Ananda T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda T

Goed geleë.

Netjies en gemaklik, nes jou eie huis.

Del Su Me 6 se terugvoer

Beste Ananda
Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel en vakansie geniet het en dat alles netjies en gemakilik was. Ons voel dit is soos ons tweede huis.
Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien by Del Su Me.
Groete, Mike.

Del Su Me 6
Natasha N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha N

The apartment was comfortable and clean.

Good location. Kids enjoyed riding their bikes along the lagoon. Within walking distance to the beach.

Del Su Me 6 se terugvoer

Hi Natasha, so glad you enjoyed your stay at Del Su Me and we look forward to welcoming you again soon.

Del Su Me 6
Kotie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Dit was absoluut fantasties, wonderlike plek.

Die woonstel was besonders mooi. Het onmiddelik tuis gevoel toe ons daar instap. Skoon. Netjies. Wonderlike atmosfeer. Kalm. Ontspanne. Alles is daar wat jy nodig sou kry. Woorde verlaat mens om die verblyf te beskryf. Del Su Me 6 is 'n wonderlike plekkie en sal beslis weer daarheen gaan en enigiemand aanbeveel om te bespreek.

Del Su Me 6 se terugvoer

Beste Kotie, Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel en vakansie geniet het en dat dat alles in orde was. Ons voel dit is soos ons tweede huis. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien by Del Su Me. Groete, Mike.

Del Su Me 6
Ansophie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansophie N

Oulike plek, sal definitief weer kom.

Ons het ons tydjie hier vreeslik geniet. Die woonstel is ruim, skoon en baie naby aan die see. Eienaar en opsigter is vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel is naby aan winkels en restaurante. Ons het die swembad en braaigeriewe ook baie geniet.

Del Su Me 6 se terugvoer

Beste Ansophie,

Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel en vakansie geniet het en dat dat alles in orde was. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien by Del Su Me.

Groete,
Mike

Del Su Me 6
Rina R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Dit is 'n lekker ruim woonstel met die nodige geriewe om jou vakansie te geniet.

Sien sterre.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel en vakansie geniet het en dat julle lekker gebly het, en sien uit om julle binnekort weer te sien by Del Su Me.

Beste,
Mike

Del Su Me 6
Nokuthula D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula D

Perfect place which is near shops and the beach.

It is beautiful, safe and value for money. My kids enjoyed that place. Big bedrooms and sitting area. I can recommend this place and cant wait to book it again.

Del Su Me 6 se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay at Del Su Me, and look forward to welcoming you in the future.

Del Su Me 6
Jacques V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Dit was lieflik.

Del Su Me is definitief een van die gerieflikste plekke waar ons al gebly het met vakansie. Dit is veilig en loopafstand van die strand af. Die swembad is 'n bonus.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle die vakansie geniet het, en ek hoop om julle weer by Del Su Me te sien. Beste, Mike.

Del Su Me 6
Johan M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Skoon en netjies.

Goed geleë. Netjies en skoon. Sekuriteit voldoende.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel en vakansie geniet het en dat dat alles in order was. Ons sien uit om julle binnekort weer te sien by Del Su Me.
Beste, Mike

Del Su Me 6
Riana R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Het lekker gebly.

Hierdie woonstel het wel nie 'n see-uitsig nie maar is baie naby aan die strand. Vir die prys wat jy betaal per dag is hy ideaal. Dankie. Ons het lekker gebly.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel geniet het en dat julle lekker gebly het, en sien uit om julle binnekort weer te sien by Del Su Me. Beste, Mike

Del Su Me 6
Nico C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Baie gerieflik, goed gemeubileer en toegerus.

Dis eenheid was baie gerieflik, goed toegerus en gemeubileerd. Was regtig baie lekker om by Del Su Me te bly. Sal die eenheid beslis aanbeveel. Die eienaar, Mike het gereeld met my gekontak tot en met my arriveer datum. Mike het selfs gereël dat ons vroeër kon inboek. My sleuteldeposito was 2 dae na my vertrekdatum aan my terugbetaal.

Del Su Me 6 se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle die vakansie geniet het, en ek hoop om julle weer by Del Su Me te sien. Beste, Mike.

Del Su Me 6
Alika V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alika V

Great plek.

Wow, so lekker vakansie. Baie oulike plek met alles wat ons nodig gekry het. Sal enige tyd weer teruggaan.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9831bd5fe433d2662804c48100a14778d7b224c48ae811b17105a4afe813e96bf4f6e3b6a53a56d6151424e356d9398d39a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 13 Lagoon Drive Del Su Me 6 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.857947168888 30.372866786543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang