Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Toro 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straat 112, El Toro-park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Del Toro 1 is 'n pragtige selfsorgvakansie-eenheid in 'n veilige kompleks in die hartjie van El Toro Park, Kimberley. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende om die gewoel van die stad te ontsnap.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Albei hierdie kamers het 'n en suite-stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim lugversorgde oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan terwyl die vuur brand. Die ligging van hierdie kompleks is net 300 m vanaf Gariep Mediclinic asook talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Mac Dougall-straat 112, El Toro-park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straat 112, El Toro-park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2257aef4539d1784343d534fdf560b43eb34bebf6f7d2abc5cdd79a319a268e1d75e9e6eddf64220f4f85fd6197b697c357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 5 mense 112 Mac Dougall Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.764817986152 24.739657821097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang