Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delagoa Dullstroom Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anne-marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lovely cottage with an awesome little garden. Lovely apartment that has all the necessary amenities. Loved the veranda/stoep and braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful neat warm stay. The communication and welcome by Hazel was excellent. The unit was neat and had everything needed. Beautiful complex and can't wait to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable, homely. Well equipped. Good and friendly caring assistance from Hazel when we were running late for check-in time. Nice hot water always. Lovely beds and bed sheets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties! Netjies, karaktervol, gerieflik. Oornag vir een aand, heerlik gebly, veilig gevoel, mooi binne! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bres D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kuier was besonders. Delagoa Dullstroom Cottage is beslis 'n juweel, skoon, netjies, elke behoefte word voorsien. Ons sal beslis terugkom. Die grootste pluspunt was dat ons kon stap na al die aantreklikhede in die dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie aangename plek wat goed geleë is met veilige parkering. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Comfortable and well-equipped accommodation. The cottage was spacious and comfortable. It was well-equipped and had everything we required for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ongelooflik lekker! Fantasties! Vir lekker slaap en bly is dié die regte plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C J L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtig en baie gerieflik. Baie lekker gekuier. Uitstaande plekkie. Sal dit weer gebruik. Ek is mal oor die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Stil en rustig, ideaal vir 'n vinnige wegbreek. Baie netjiese plek binne 'n rustige en veilige omgewing, naby alle winkels wat dit maklik en gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTcxYThiLWU4ZDgtNDk0Yi05NWM2LTEwOTBkNWIxODVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 81 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417031108227 30.110172629356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang