Delahilcremat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met asemrowende sonsopkomste.
Delahilcremat se terugvoer
Dankie Hennie
Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves. Ons paaie sal hopelik in die toekoms weer kruis.
Groete Dean en Hilary
Andrew A - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely room. Beautiful view of the ocean. Very friendly and caring hosts.
Delahilcremat se terugvoer
Thank you for the great review, Andrew. We look forward to meeting you again, either as a guest or a permanent Capetonian one day. Keep enjoying those waves. Sincerely, Hilary
Cathy V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing! Perfect! Exceeded all our expectations!
Lees meerDelahilcremat se terugvoer
Dear Cathy
It was an absolute pleasure hosting you on your special occasion. Thank you for the great review and leaving our place in such impeccable condition. We hope to meet again.
Sincerely Dean and Hilary
Dianke W - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, baie skoon en fantastiese gasheer!
Delahilcremat se terugvoer
Baie Dankie Dianke
Julle was wonderlike gaste en alles van die beste Vir jul nuweling.
Groete Dean en Hilary
Gloria A - Aug 2023
Algehele gradering
Wow beautiful surrounding.
Delahilcremat se terugvoer
Thank you, Hosting good people like yourselves is always a pleasure. Sincerely Dean
Sue R - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful view with excellent service.
Delahilcremat se terugvoer
Thank you for being such fantastic guests Sue, sincerely Dean and Hilary.
Desiree D - Jan 2023
Algehele gradering
A simply gorgeous space with beautiful views - perfect as a base from which to explore the Southern Peninsula!
Delahilcremat se terugvoer
Thank you so much Desiree. It was a pleasure looking after your family. They were model guests and I wish Malcolm and Sharon all of the best in their hometown Moseley in KZN. Please pass on our regards. Sincerely Dean and Hilary.
Yvonne H - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing hosts. Beautiful stay for 2 days. Will definitely go back. Homely feeling.
Delahilcremat se terugvoer
Thank you for being an amazing guest, Yvonne. Guests like you make this business of ours an absolute pleasure. Please do come back again. You treated our place with such respect which is much appreciated. Sincerely, Dean and Hilary.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Danielle G - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en gerieflik ingerig.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Danielle,
Baie dankie vir die ongeloolike terugvoer. Dit was 'n plesier om goeie mense soos julle te huisves, en kom asseblief terug .
Groete,
Dean en Hilary
Mariette P - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Delahilcremat gebly!
Delahilcremat se terugvoer
Thank you, Mariette. It was a pleasure meeting you and we hope to see you again. Thank you for your kind review, we really appreciate it. Kind regards, Dean and Hilary.
Aletta V - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Delahilcremat se terugvoer
Beste Aletta,
Baie dankie vir die puik resensie. Julle was ongelooflike gaste wat ons plek soos jul eie opgepas het. Sulke respek word altyd waardeer.
Kom asseblief terug en verwys ons gerus.
Groete
Dean en Hilary
Renaldo C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik.
Delahilcremat se terugvoer
Dankie Caleb en Ilona (en babatjie op pad).
Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.
Groete
Dean en Hilary
Marlise J - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat mens in 'n seevakansie-blyplek soek.
Delahilcremat se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marlise en Gerhard. Ons hoop julle kom terug, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete
Dean en Hilary
Elaine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie dankie aan Hillary en Dean vir julle vriendelike ontvangs, het heerlik gekuier, ons kom beslis weer vir julle.
Delahilcremat se terugvoer
Dear Elaine,
Baie dankie vir julle goeie resensie. Jammer vir die laat terugvoer, ons was oorsee en kan nou eers opvang.
Ons is bly om te sien julle het dit geniet. Julle moet beslis weer kom kuier.
Groete,
Dean en Hilary
Wanda J - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Delahilcremat se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Wanda. Ons hoop julle kom terug, permament as inwoners van Simonstad. Geniet Ghana Wanda. Groete, Dean en Hilary
Trich M - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Delahilcremat se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Trich en Duane. Julle was die perfekte gaste. Netjies, nederig en ongelooflik maklik om te huisves. Julle het ons bederf. Kom asseblief terug en sterkte vir die babatjie in Feb/Maart
Carla V - Jun 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie netjies!
Delahilcremat se terugvoer
Hi Carla
Baie dankie vir die puik resensie; ek is baie jammer dat ons mekaar nie ontmoet het nie. Kom asseblief terug en verwys ons as jy nie omgee nie.
Groete
Dean en Hilary
Adele H - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies maar baie klein.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Adele
Thank you for review. It is noted on the site when you booking there is heat-and-eat facilities with a microwave, fridge and coffee making facilities.
Thanks for supporting us.
Kind regards
Dean and Hilary
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Dinette L - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see, lieflike, netjiese en skoon verblyf, sal beslis weer hier bespreek, ons was goed en vriendelik ontvang.
Delahilcremat se terugvoer
Dankie Dinette, dit was 'n plesier om julle te huisves en kom asseblief terug en bly langer om dit behoorlik te geniet. Hopelik het jul dogter en haar vriende lekker gekamp.
Groete,
Dean en Hilary
Najuwa B - Apr 2018
Algehele gradering
My stay was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My verblyf was lekker.
Ek het Dean en Hilary se plek baie geniet. Dit was netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Dean en Hilary is die vriendelikste mense wat ons met aankoms welkom laat voel het. Ek sal definitief weer gaan en dit aan enigiemand aanbeveel. Wat 'n awesome paartjie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Najuwa and Keith,
It was a pleasure having you. It is guests like you that make this business worthwhile. Please do come back.
Sincerely,
Dean and Hilary
Tanya L - Jan 2018
Algehele gradering
Kan die gastehuis aanbeveel.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Tanya, Thys, Albie en Judy
Baie dankie vir die ondersteuning. Hopelik sal julle terugkom, veral met ons nuwe akkommodasie wat in Mei 2018, hopelik klaar sal wees. Geniet Kathu.
Groete
Dean en Hilary
Charl V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese, moderne kamer en vriendelike ontvangs.
Francois C - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome uitsig en baie netjies.
Delahilcremat se terugvoer
Dankie vir die resensie Franna en ons hoop om julle weer te sien. Die rugbybal sal een van my momentos word! Geniet die toets Saterdag op Loftus.
Groete
Dean en Hilary
Susan G - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik en 'n fantastiese uitsig.
Delahilcremat se terugvoer
Goeiedag Susan en Harry,
Dit was 'n plesier om julle te huisves en hopelik sien ons mekaar weer. Sterkte vir jul toekoms.
Groete
Dean en Hilary
Christelle S - Des 2017
Algehele gradering
Topklas verblyf en diens.
Lees meerDelahilcremat se terugvoer
Beste Christelle en Niel,
Ons waardeer die resensie, maar bowenal julle ongelooflike netheid, virendelikheid en nederigheid. Gaste soos julle maak hierdie besigheid die moeite werd. Kom besoek gerus ons nuwe akkommodasie in die toekoms en alles van die beste in 2018.
Groete,
Dean en Hilary
Edna A - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, smaakvol gemeubileerde, skoon woonstel met onverbeterlike uitsig oor Valsbaai vir 'n vinnige wegbreeknaweek.
Delahilcremat se terugvoer
Baie dankie Edna,
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom weer terug en geniet die Brackenfell omgewing. Hopelik sien ons mekaar weer.
Groete,
Dean en Hilary
Peter L - Jun 2017
Algehele gradering
Ek en my vrou het die naweek baie geniet. Die huismense was baie gasvry, ek sal dit aanbeveel.
Rodger H - Sep 2017
Algehele gradering
A wonderful experience.
Delahilcremat se terugvoer
Thank you very much Rodger and Mishka, we hope to have you back one day. Youth with good manners and humility is always a big plus!
Regards
Dean and Hilary
Nicki W - Jul 2017
Algehele gradering
Relaxing getaway.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Nikki
Thank you for supporting us and the very good review. We hope to have you back soon as you were a pleasure to host!
Regards
Dean and Hilary
Annelize K - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly met 'n baie mooi uitsig op die see.
Delahilcremat se terugvoer
Hi Annelize
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien. Mense soos julle maak ons besigheid die moeite werd.
Groete
Dean en Hilary
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reidsweg 7, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang