Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delahilcremat

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reidsweg 7, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Delahilcremat bied 2 verblyf-opsies in Glencairn, sowat 3 km buite die eintlike Simonstad-dorpie. Dit is stapafstand vanaf die splinternuwe Harbour Bay-sentrum, die strand, getypoele, asook 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels geleë.

Die suites akkommodeer tot 2 gaste elk. Elke suite is 'n oopplan-eenheid wat beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die Luxury Deck Suite en The Patio Suite - Large kan saam met mekaar bespreek word om 'n 4-slaapeenheid met 'n tussendeur te skep indien albei beskikbaar is. Verhit-en-eetgeriewe is beskikbaar in 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Albei suites het hul eie privaat dek met panoramiese uitsigte. Daar is toesluitparkeerplek langs die suites.

Die perseel bied panoramiese uitsigte oor Valsbaai, Hottentots Hollandberge, Simonstad-seiljagklub en die hawe.

Harbour Bay is 500 m weg en bestaan uit restaurante soos Cattle Baron, Sav Cafe, Blue Door Coffee en Blue Kiwi. Daar is ook 'n Woolworths, Pick n Pay en Clicks. Nog 'n voordeel vir inwoners is die moderne daghospitaal met mediese suites wat op die Hawebaai-perseel geleë is. Ons kan fietshuur, bootritte, roeiski, skubaduik, haaihokduik, wynproe en spesiale restaurante vir jou reël. Kontak ons vooraf as jy so iets wil aanvra, om jou reisplan te vergemaklik.

Besienswaardighede in die area sluit getypoele en strande in wat 200 m en 1 km ver is. Inkopies, gaan koffie drink of uiteet is 500 m weg, terwyl Glencairn-stasie ook naby is. Besienswaardighede binne 'n radius van 30 km sluit die historiese Simonstadsdorpie, Boulders Beach, Kaappunt, Scarborough, Kommetjie, Long Beach, Noordhoek, Chapman's Peak, Kalkbaai, Cape Point Vineyards en Muizenberg in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Delahilcremat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Reidsweg 7, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Delahilcremat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reidsweg 7, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0ERgn9CCdqQvkFYt5F2WafZZFauumC51vbt1gpgx4q7PJVNyi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Reids Way Simonstown 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.168120276476 18.428257431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang