Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dellville Country House & Cottages

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jesse C
1 nag
5.0
Feb 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Mooi en netjiese eenheid. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelik en professioneel. Dankie vir die vriendelike ontvangs. Die eenheid is netjies, skoon en alles wat ons verwag het en soos geadverteer. Ons sal definitief weer kom kuier en van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly op die plaas en alles gehad wat nodig is in 'n ruim cottage. Het nooit onveilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Wat 'n aangename verrassing in die middel van die Karoo! Besonders smaakvol uitgerus, mens voel sommer tuis soos in jou eie huis! Die personeel is vriendelik, is meer as helpvol en laat mens tuis voel. Geen versoek is te moeilik nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru S
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Gerieflik en gemaklik. Alles baie skoon en netjies, baie dankie. Lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alana V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Professioneel, stil en rustig. Ek het dit baie geniet. Die kamers was beeldskoon, baie mooi en netjies. Dit was skoon en hemels, veral die beddens. Kombuis geriewe net so netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit voel asof ons in ons eie huis was. Die plek is gedoen deur iemand wat wil hê hul gaste moet tuis voel, alles is so beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Oornag in gerief. Ons het heerlik oornag by Dellville. Die eenheid was netjies en skoon met lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

A nice place, but not suitable for everyone. Everything worked well. The gate was open, and the manager was expecting us. He gave us the code for the WiFi, but the house's WiFi was not online. We had to contact the landlord to get the WiFi restarted. The guest room was lovely and very large, well-equipped, and had a very comfy bed. We slept wonderfully. The pictures do not do it justice. There was tea and milk in the fridge. Still, I find the price a bit high, given the fact that it is self-catering. The access road is extremely bumpy, and the farm is right next to a little township, which made me feel a little uneasy. Also, in front of our cottage, there was a building site which destroyed the view. Pity!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246ad8b490aa4b35b806c36e3f6ecb73c67ea1318fd56e24284b37341e29385ec24f8c9ec64208765a95b8ee63879ad50df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Dellville Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963034360321 22.112094082573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang