Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dellville Country House & Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dellville Country House & Cottages is op 'n plaas net buite die historiese dorpie Carnarvon in die Bo-Karoo. Die plaas is in die hartjie bied die geleentheid aan gaste om die natuur se rustigheid te herontdek.

Die Herehuis is tussen die Karoobossies geleë en bied die ideale oasis vir moeë reisigers. Die verblyf bied gerief en gasvryheid.

Verblyf word in 'n Standaardkothuis en Superieure Kothuise gebied. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, sitarea en buitestoep wat geskik is vir 'n braai. Die Superieure Kothuis is toegerus vir selfsorg en het kombuisgeriewe.

Die plaas bied verskeie doendinge soos voetslaan, fietsry, perdry, voëlkyk, 4x4-roeters, wildritte en sterrekyk. Gaste sal ook met pragtige sonsopkomste en sonsondergange bederf word.

Gaste kan 'n piekniek of braai in die bos geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jesse C
5.0
Rustig. Baie lekker gebly. Netjiese plek.
Feb 2024
Rene R
Gesin met tieners
5.0
Mooi en netjiese eenheid. Ons het lekker gebly.
Jan 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en professioneel. Dankie vir die vriendelike ontvangs. Die eenheid is netjies, skoon en alles wat ons verwag het en soos geadverteer. ...
Sien meer
Mei 2023
Alana V
5.0
Professioneel, stil en rustig. Ek het dit baie geniet. Die kamers was beeldskoon, baie mooi en netjies. Dit was skoon en hemels, veral die beddens. Ko...
Sien meer
Mrt 2023
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel asof ons in ons eie huis was. Die plek is gedoen deur iemand wat wil hê hul gaste moet tuis voel, alles is so beplan.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dellville Country House & Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246ad8b490aa4b35b806c36e3f6ecb73c67ea1318fd56e24284b37341e29385ec24f8c9ec64208765a95b8ee63879ad50df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Dellville Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963034360321 22.112094082573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang