Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delta Sea Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Delta Sea Cottage is aan die Diaz-strandfront geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 mense in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Die dubbelverdiepingkothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elkeen van die 2 slaapkamers het 'n privaat toilet en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word 'n kluis, linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, 'n stoof en oond, 'n yskas, potte en panne, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die sitkamer wat uitloop op die omheinde stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die kothuis het 'n groot privaat dek met gedeeltelike uitsigte oor die see, en parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Delta Sea Cottage is naby die gemeenskaplike swembad geleë en die kompleks bied 'n veilige, omheinde speelarea vir kinders.

Mosselbaai bied verskeie doendinge soos sonsondergangvaarte, visvang, branderplankry, 4x4, voetslaan, bergfietsry en staproetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Garden Route Casino besoek, of inkopies doen by die Langeberg Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Sea Cottage, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Delta Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cc2e222958d0455c98d5f9223b015f54d6a5c1088affb4f5cb3d9b8ad20b8b9c60adfdb9f7219835a9c3de0390c745c0926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154 22.10901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang