DeLutz Oornag Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Cherice S - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker!
Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
DeLutz het my baie welkom laat voel. Ek het die kuier baie geniet.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Christelle, vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is enigetyd welkom.
Groete
Anita
DeLutz
Ezri H - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies!
Rozani J - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Lizemari V - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en baie prakties.
Maria M - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese vriendelike mense.
Belinda J - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Stil. Netjies. Veilig.
Willie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het slegs oorgeslaap om weer vroeg die volgende dag te vertrek. Goeie diens.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Willie. Julle is altyd welkom. Ons poog om net die beste vir ons gaste te kan bied. Groete, Anita.
Deon G - Aug 2024
Algehele gradering
Het geen moeilikheid gehad nie - heel gerieflik.
Johann E - Apr 2024
Algehele gradering
Welcoming and easily accessible.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Johann. Waardeer jou resensie. Groete, Anita.
Christa H - Feb 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Goeienaand Christa. Ons is so jammer om te hoor van die water. Ons het die dag wat julle uitgeboek het agterkom dat die geyser se termostaat was gebreek. Ons het dit laat regmaak, en die water werk nou weer 100%. Hopelik as julle ons weer besoek, sal julle geen probleem ondervind. Groete, Anita.
Hannari S - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Suzahn K - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi en netjies.
Ilsa L - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies.
John H - Aug 2023
Algehele gradering
I was on business and took my teenage son. Delutz is very, very reasonably prices for what you get, lots of space!
Veronica V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en het welkom en tuis gevoel.
Marie Christine B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Michelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Clean and neat, all you need when on business.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Thank you Michelle, for the excellent review. We will try to keep our standards high to give our guests the most pleasurable experience. Regards. Anita
Nickey O - Mrt 2023
Algehele gradering
DeLutz Oornag Akkommodasie.
Andre P - Sep 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë. Vriendelike ontvangs. Netheid. Waarde vir geld. Sal aanbeveel.
Amalea A - Jun 2022
Algehele gradering
Het vir eksamens oornag.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle baie goeie resensie van ons kamers. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê en kom gerus weer.
Groete
Anita
Annelie C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en silwerskoon.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons. Veilig wees. Anita
Feroza B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer, soos geadverteer.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie, baie dankie Feroza. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Anita.
Erika E - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige en skoon verblyf.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie, Erika. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete,
Anita
DeLutz
Liandra S - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Liandra vir die goeie resensie. Ons poog regtig om vir ons gaste n ontspanne en lekker oornag te verseker. Kom gerus weer. Groete
Anita
Danelle P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Anita
Jaco V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Gerrit-jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons besoek gereeld Polokwane vir sport geleenthede. De Lutz is baie naby geleë aan ons sportsentrum daar.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Goeiemiddag Gerrit-Jan. Ons waardeer julle goeie resensie. Ons probeer ons gaste altyd die beste ervaring bied in oornag. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Anita
Alan B - Des 2020
Algehele gradering
Baie impressive.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Alan. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Groete
Bruce S - Okt 2020
Algehele gradering
We stayed for 1 night on business
Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker, veilig, vriendelik en skoon.
Danelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Gerieflik, netjies en baie goed toegerus vir 'n oornag.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons is baie bly julle dit het dit geniet. Kom gerus weer.
Baie liefde,
Anita
DeLutz
Sanet V - Des 2020
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Groete
Anita
DeLutz
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang