Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeLutz Oornag Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DeLutz Oornag Akkommodasie bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied verskeie avontuur-doendinge, dierparke, sport-venues en historiese trekpleisters.

Verblyf word gebied in 'n gastekamer met slaapplek vir 2. Die kamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het die kamer 'n TV, gratis WiFi en 'n lessenaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Die gastehuis is naby restaurante, supermarkte, kuierplekke en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cherice S
Besigheidsreis
5.0
Lekker! Baie skoon en netjiese gastehuis, Anita is 'n besonderse mens en help altyd graag met akkommodasie.
Jul 2024
Christelle V
Gesin met tieners
5.0
DeLutz het my baie welkom laat voel. Ek het die kuier baie geniet. Baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar o...
Sien meer
Jul 2024
Ezri H
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, veilig en netjies! Baie oulike plekkie. Mooi skoon en netjies! Baie goeie diens.
Jun 2024
Rozani J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en netjies. Was baie lekker en gerieflik, sal weer gaan.
Mei 2024
Lizemari V
5.0
Vriendelik, netjies en baie prakties. Ek en my seun het heerlik by DeLutz Oornag Akkommodasie gebly. Baie netjies en alles wat 'n mens nodig het.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink DeLutz Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d5dca4e9e1a887f522a3215417b4e60f436b1ca2e0d05d22e521b657ab31d422817caa55ccaa2f3f160546bf006e1062d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 14 Kiaat Street Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.912118811122 29.48771300827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang