Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delux Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Delux Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jj O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj O

Lekker.

Baie lekker gewees. Sal weer daar bly.

Ludwig B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B

Baie lekker en goeie diens.

Baie lekker en goeie diens.

Johan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Dit was baie gerieflik en aangenaam in die kamer gewees.

Ons was by 'n funksie, so het basies net ingeboek, aandete gaan kry en weer terug gekom kamer toe. Met die lekker bed en bad, en Netflix, was dit 'n baie aangename ondervinding gewees.

Dawid K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Stil en rustig en niks wat pla nie in nuwe kamer.

Ons is baie tevrede en geen klagte nie.

Nicolette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L

Will recommend.

Very pleasant overall.

Moipone L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moipone L

The place is beautiful, clean, neat and welcoming. Beautiful environment and safe.

The staff is friendly. Everything was on point. Thank you.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you Moipone, we look forward to hosting you again.
Delux Team

Delux Guesthouse
Godfrey M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

Pleasant.

I booked at short notice and the host welcomed me with open hands.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you Godfrey. It was our pleasure.

Delux Team

Delux Guesthouse
Koena S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koena S

Perfect Rest and Quiet Location.

The photos you see are exactly how it is when you arrive. So zero lies. We slept over as we had a funeral to attend at Vukusakhe. The hosts are perfectionists and pay attention to detail. The room was nice and warm. We appreciated the electric blanket as it was very cold. We liked that we had access to the kitchen and also the iron and ironing board. . I would sleep here again, if we ever need to visit volksrust again for another short stay. Plus there s wifi. Great Service. Thanks Funmi and Chris.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you Koena. Glad you enjoyed every to our pleasure.
Please do come again.

Delux Team

Delux Guesthouse
Robert M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Baie lekker.

Baie oulike plekkie, sal aanbeveel.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Robert. We look forward to hosting you again real soon!

Delux Guesthouse
Ludwig B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B

Fantastiese verblyf, sal vir enigiemand aanbeveel. Vriendelike gasvrou. Help graag.

Puik diens. Veilige en rustige omgewing.

Delux Guesthouse se terugvoer

Hello Ludwig,
Thanks for the lovely compliment. We loved your stay, and you left the room in good condition. Looking forward to having you for another visit.

Delux Guesthouse
Diane V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane V

Chris and Funmi, the hosts, were absolutely marvellous, and so friendly.

We were made to feel so welcome. Highly recommended. Will definitely stay there again if I am up that way again.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thanks Diane for staying with us, we must confess your family are lovely people too. All the best in your endeavors.

Delux team.

Delux Guesthouse
Julian V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian V

Baie huislik.

Die verblyf was baie goed. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te maak. Al nadeel was die paaie in Volksrust en omgewing.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you Julian, for your review.

Delux Team

Delux Guesthouse
Nobuhle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

Nice and neat.

We really enjoyed staying at Delux, the place is nice and very clean, staff is so friendly and the premises is very safe.

Petro L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Amazing, friendly host. Beautiful and clean.

Slept like an angel. The beds are very good quality and the character of the rooms are lovely.

Delux Guesthouse se terugvoer

Thank you Petro, glad you enjoyed it.

Delux Team

Delux Guesthouse
Marissa M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Perfekte verblyf en baie goeie diens.

Ons het binne 15 min navraag gedoen, bevestiging gekry en ingeboek! Gasvrou was baie gaaf en het selfs laataand opgevolg of ons iets benodig. Kamers is splinternuut met kraakvars beddegoed. Sparkling water, sjokolade en blomme was 'n heerlike bederf. Tuin is baie netjies en buurt baie rustig. Sal hulle graag aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 11, Jubapark, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebf76cae213a281de95e140812bc51f6c624a61dd2d41a528ecea536a9b0c60d8c4c14d29904c2646d3057f788d47ad51890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 7th Avenue Juba Park 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.36997608642 29.862449169159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang