Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deluxe Apartment Mayfair

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lawrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Exceed my expectations. We had a lovely time, I will recommend this for anyone who needs a good rest and time to themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Well located, clean and secure. Enjoyed our 5 day visit. Well located, clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Hello Etienne Thank you for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were the perfect guests and our absolute pleasure to host. We hope we can be of service to you again sometime in the future. Warm regards Sharon

Ronel Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Baie veilige en rustige omgewing. Als wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak is in Deluxe Apartment Mayfair. Daar is ongelukkig nie die volledige DStv-pakket nie. Die wifi is egter vinnig. Parkering is veilig en die omgewing is stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Heerlike, rustige omgewing. Lekker sentraal, naby alles, tog, geen verkeer lawaai, met 'n lieflike groen tuin voor ons. Alles van die beste binee. Luuks en netjies. Goeie sterk WiFi. Sou net graag al die sportkanale asook 101 wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Hi Kobus Thank you ever so much for your review, it is greatly appreciated. You were our pleasure to host, and we look forward to welcoming you back in the future Warm regards Sharon

Bernard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Goeie waarde vir geld. Perfekte ligging, smaakvolle afwerking en dekor, veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Kuier was lekker rustig en net wat ons nodig gehad het. Alles was netsoos dit op die fotos was. Heerlike plekkie vir 2 mense. Geen klagtes nie. Sal defnitief weer van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Hi Illana, Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated and we would be delighted to welcome you back at anytime Warm regards, Sharon

Elizma K
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Ek het baie lekker hier gebly! Was 'n vinnige kuier gewees, maar die plekkie was baie gerieflik. Baie mooi en die dienste was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Dear Elizma, Thank you for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were the perfect guests and we would be delighted to welcome you back. Warm regards, Sharon

Vedre S
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Fantastiese verblyf, baie sentraal geleë. Sal beslis weer terug wees Fantastiese verblyf, baie sentraal geleë, veilig, netjies. Die eenheid is baie goed toegerus vir kort en langtermynverblyf. Vol DStv pakket en goeie WiFi is 'n bonus. Sal beslis weer terug wees

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Awesome. Awesome, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Hi Alan, Many thanks for your wonderful review, it is greatly appreciated. Thank you too for choosing to stay with us. We would be delighted to welcome you back at any time. Warm regards, Sharon

Karin S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2018

Ek kan werklik geen negatiewe kommentaar lewer nie. Pragtige akkommodasie, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Deluxe Apartment Mayfair
Hi Karin Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. We would be delighted to welcome you back anytime in the future. Warm regards Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 113
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 113
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d1ce097166119e70a7ceb402a5f71d04aa93e6193f2d2ab9e89be2289298363873389c7659fac751c5d8558d52fe1c7315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 113 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Oasis Lane Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888706498037 18.509846383949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang