Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deluxe Apartment Mayfair

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deluxe Apartment Mayfair bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad geleë.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof, asook 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasdroërmasjien.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en volledige DStv-kyk. Gratis WiFi-internet word ook in die woonstel voorsien. Die sitkamer maak oop op 'n onderdak-spek.

Die kompleks beskik oor veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Deluxe Apartment Mayfair is naby Canal Walk-winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark, Virgin Active-gimnasium en Century City-konferensiesentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deluxe Apartment Mayfair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d1ce097166119e70a7ceb402a5f71d04aa93e6193f2d2ab9e89be2289298363873389c7659fac751c5d8558d52fe1c7315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Oasis Lane Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888706498037 18.509846383949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang