Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delvegas Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 15 resensies vir Delvegas Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Mienke O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke O

Lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die opsigter het baie moeite gedoen.

Alma S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Heerlik gebly.

Geen badkamerdeur. Sal dit waardeer as die deur vervang word. Die aircon benodig 'n goeie diens - dit raas baie.

Fire-quip E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fire-quip E

Plek was netjies en aangenaam.

Net een ding wat na gekyk moet word. Op die bevestigingsbrief is gesê dat ontbyt ingesluit is, maar toe die mense daar kom is hulle ingelig dat dit nie is nie en dat dit ekstra koste is.

Delvegas Guest House se terugvoer

Good day,
There was a message request from Estre saying she needs a room for 2 people sharing, excluding breakfast. Therefore breakfast was not given.
Thank you.

Delvegas Guest House
Magdell K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdell K

Aangenaam.

Dit was heel aangenaam, behalwe dat ons nie water gehad het om te stort die aand nie.

Rusel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rusel H

Sien sterre

Die ontbyt was okay, nie die beste. Daar is net veilige parkering vir 5 karre, maar hulle het 9 kamers. Die gasheer was glad nie daar nie. Indien jy iets ekstra wil weet, dan sê die dame jy moet heeltyd die eienaar bel. Die swembad was groen. Geen water gehad in die aand. Die foto's stem nie ooreen. Die kuierarea is lekker. Kamer 3 en 4 deel een badkamer oorkant die gang, maar die beskrywing sê dit net vir kamer 4 en nie kamer 3 nie. Die plek was darem skoon.

Esti P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti P

Vinnige oorslaap op pad.

Baie vriendelike en hulpvaardige hulp. Badkamer het baie swart muf wat aandag nodig het.

Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Dit was 'n awesome plek en sal beslis weer daar gaan bly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Christelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle E

Vriendelike personeel en lekker kuierarea.

Baie vriendelike personeel wat uit hul pad gaan om te help. Parkeerarea bietjie klein en sal aanbeveel dat 'n stoel in die kamer vir 6 gesit word. Moeilik om hare te doen en te grimeer staan-staan. Maar andersins pragtige onthaalarea ook.

Delvegas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Sal verseker kyk na die stoel en bank idee.

Delvegas Guest House
Nellie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie N

See stars

We never given gate remote, where ever we want to go we should request even when we are coming back late. But other were booked or check in after us there were given a gate remote. On what reason were we treated unfair. Thank you.

Delvegas Guest House se terugvoer

The reason for not giving you a remote is because you sneak in extra people whom were originally not paid. You cannot pay for 2 people and then you are 3. If I had not opened for you and seen you on the camera you would not have even told us.

Delvegas Guest House
Shannon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

Friendly and accommodating.

Comfortable, clean guest house.

Neil F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Neil F

Mediocre accommodation.

No generator during load shedding. Poor reception on arrival; not flexible for breakfast times.

Amanda O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda O

Koud.

Die kamer was baie koud, geen verwarmer was aangebied, geen elektriese kombers op die bed, in Juniemaand?

Sanie N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanie N

Nice place to relax.

Will definitely go back. Good place.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wessel K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wessel K

Definitief nie jou huis van die huis af nie.

Personeel was baie onvriendelik. Daar was geen interaksie met 'n bestuurder / eienaar gewees nie. Niemand was betrokke om te vra is alles reg, kort daar iets, skree asb waar iets nodig is nie. Ons kamer was glad nie wat ons verwag het nie. Baie ongelukkig. Maar daar was niemand wat dit kon uitsorteer nie. Ons kon nie koffie maak in die kamer nie, daar was geen melk nie. Daar was nie eers bottels koue water nie. Die kamer was netjies en skoon.

Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieselstraat 1 - 5, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fe4b1b6d876bb76be4e6ed98e28415abe85e86ae409df5f40091a219b9962b2fea5e3c6f33e17bc4d6371e863909d326a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R672 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 1-5 Griesel Street Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.144220631824 28.673191219568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang