Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Demi de Mêlée Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 710 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Demi de Mêlée Apartment is 'n pragtig versierde woonstel geleë in die hoogs wenslike area van Bloubergstrand en is toegerus met 'n volledige omskakelaar om rugsteunkrag vir ligte en noodsaaklikhede tydens kragonderbrekings te verseker.

Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, 'n enkelgasbrander, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n 2-sitplek-eetkamertafel met stoele, en lei verder na die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV gemeubileer is. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die patio bied asemrowende uitsigte oor die see waar jy jou oggend koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet, terwyl jy luister na die golwe wat klap. Daar is ook 'n Weber-braai vir jou om van te gebruik. Boonop is daar 'n buitestort vir 'n verfrissende ervaring na 'n dag in die son.

Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel. Hierdie eiendom is naby die MyCiti-stop, restaurante, kroeë en verskeie winkels geleë, wat maklike toegang tot 'n verskeidenheid eet- en vermaakopsies verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9936e8369b3019160ec7988417597e7df7e2292bb09c4c5d51f3ecb99b93d76774a54c4db9db9592747d57a0b04d033a890e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag (plek vir 2) 38 Sir David Baird Dr Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.799432251587 18.460799944267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang