Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Beach Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Monre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gesellig en gemaklik. Dit was baie gerieflik, lekker braai area en stoep waar ons tot laat saam vriende gebraai het. Kamers was gemaklik en genoeg beweegruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jansie
DeMist Beach Cottage
Dankie, Monre. Voorspoed vir 2024 en kom kuier gerus weer.

Danielle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Very nice. The area was peaceful and we could get some rest. The beach was a few minutes away with all the shops, so we got everything we forgot. They should just think about getting WiFi for the kids in the evening; it was the only thing we all complained about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jansie
DeMist Beach Cottage
Danielle, thank you for the tip about the WiFi. We will look into that. Fibre is also about to arrive soon. Regards, The owner

Andries S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustig. Die oord is baie stil en veilig. Geriewe is netjies en skoon en daar is baie goed vir die kinders om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jansie
DeMist Beach Cottage
Dankie Andries. Kom kuier weer.

Marelize R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Rustig. Carike is so vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie. Enigste negatiewe punt: Die plekkie se grootte regverdig nie die prys wat 'n mens betaal nie, dis baie beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Belinda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Perfect stay within walking distance to all main attractions. Lovely holiday home fully equipped with all that is needed. Resort is very quiet and people are friendly. Would like wifi though for kids at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2023

Goed geleë in 'n veilige kompleks. Die huisie is aanvaarbaar, alhoewel dit werk nodig het. Die een slaapkamer se deur was heeltemal los en het sommer losgekom toe ons dit oopgemaak het. Daar is ook baie min toebehore in die kombuis (bv. geen braaitang nie). Die lakens het kolle, maar dit is vlekke, nie vuil nie. Die stoep is 'n wonderlike toevoeging, en mens kyk verby alles wat werk nodig het aan die binnekant omdat die stoep so lekker is.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jansie
DeMist Beach Cottage
Dankie Michelle Daar behoort 'n braaitang te wees. Ons sal dit opvolg asook om aan die res van die toebehore en beddegoed aandag te gee. Ons woon nie self op Jeffreysbaai nie en maak van 'n agent gebruik wat die plek moet skoonmaak en onderhou. Ons sal beslis jou aanbevelings opvolg met hulle. Groete Die eienaar

Rene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Des 2023

No. There was no TV and no WiFi. I was told that the fibre is not activated. Not clean, bottles under the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Jansie
DeMist Beach Cottage
Rene, Thank you for your rating. Please note that we do not state anywhere that a TV or WiFi will be available. The fibre is a recent addition in the Eastern Cape and the cable was laid just before the holidays. To my knowledge, the service provider is not done with the installation yet. As for the bottles under the bed, we make use of a private cleaning/book-in agent as we do not live in Jeffreys Bay ourselves and will take this up with them, since we pay for their service. Regards, The owner.

Audrey V
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Die verblyf in DeMist Cottage was baie lekker en sal definitief weer daar gaan bly. Dit sal nog lekkerder wees as daar dalk 'n TV, wifi en miskien DStv kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig. Het ons kuier baie geniet, is mooi skoon, netjies, veilig en naby alles, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Great stay. Great value for money. Jeffreys Bay is a stunning place, lots to do, great beaches and water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 82

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgW6bWT6N7F9BuHJRyIvAksovTAxx41kXwoSjy1ZsLYgM7Luo1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Drommerdaris Street Seaview Holiday Resort, unit 108 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052581641799 24.916145950556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang