DeMist Beach Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jansie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 81
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Monre V - Jan 2024
Algehele gradering
Gesellig en gemaklik.
DeMist Beach Cottage se terugvoer
Dankie, Monre.
Voorspoed vir 2024 en kom kuier gerus weer.
Danielle R - Des 2023
Algehele gradering
Very nice.
DeMist Beach Cottage se terugvoer
Danielle, thank you for the tip about the WiFi. We will look into that. Fibre is also about to arrive soon.
Regards,
The owner
Andries S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
DeMist Beach Cottage se terugvoer
Dankie Andries.
Kom kuier weer.
Marelize R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Belinda M - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect stay within walking distance to all main attractions.
Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Goed geleë in 'n veilige kompleks.
Lees meerDeMist Beach Cottage se terugvoer
Dankie Michelle
Daar behoort 'n braaitang te wees. Ons sal dit opvolg asook om aan die res van die toebehore en beddegoed aandag te gee. Ons woon nie self op Jeffreysbaai nie en maak van 'n agent gebruik wat die plek moet skoonmaak en onderhou. Ons sal beslis jou aanbevelings opvolg met hulle.
Groete
Die eienaar
Rene M - Des 2023
Algehele gradering
No.
DeMist Beach Cottage se terugvoer
Rene,
Thank you for your rating. Please note that we do not state anywhere that a TV or WiFi will be available. The fibre is a recent addition in the Eastern Cape and the cable was laid just before the holidays. To my knowledge, the service provider is not done with the installation yet. As for the bottles under the bed, we make use of a private cleaning/book-in agent as we do not live in Jeffreys Bay ourselves and will take this up with them, since we pay for their service.
Regards,
The owner.
Audrey V - Des 2022
Algehele gradering
Die verblyf in DeMist Cottage was baie lekker en sal definitief weer daar gaan bly.
Rachel F - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Ronelle F - Des 2021
Algehele gradering
Great stay. Great value for money.
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, lekker swembad, lieflike stoep.
Elroy L - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en daar was van als wat jy nodig het.
Belinda E - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en gerieflik.
Cornelia D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang