Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Beach Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DeMist Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in Seaview Vakansieoord naby die hoofdolfynstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dis naby verskeie trekpleisters, soos die waterwurms, mini-gholf, die skulpkunstenaars en 'n rits restaurante en kroeë.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en oond toegerus. Daar is ook 'n groot onderdakpatio met stoepmeubels en 'n tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is ook in die skadu vir 2 voertuie beskikbaar.

Die veilige en afgeleë Seaview Vakansieoord bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en speelarea. Dis die ideale plek om vakansie te hou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Monre V
Saam met vriende
5.0
Gesellig en gemaklik. Dit was baie gerieflik, lekker braai area en stoep waar ons tot laat saam vriende gebraai het. Kamers was gemaklik en genoeg bew...
Sien meer
Jan 2024
Danielle R
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. The area was peaceful and we could get some rest. The beach was a few minutes away with all the shops, so we got everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Andries S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Die oord is baie stil en veilig. Geriewe is netjies en skoon en daar is baie goed vir die kinders om te doen.
Jan 2023
Belinda M
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay within walking distance to all main attractions. Lovely holiday home fully equipped with all that is needed. Resort is ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Marelize R
Gesin met klein kinders
4.2
Rustig. Carike is so vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie. Enigste negatiewe punt: Die plekkie se grootte regverdig nie die prys wat 'n mens betaal ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeMist Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgW6bWT6N7F9BuHJRyIvAksovTAxx41kXwoSjy1ZsLYgM7Luo1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Drommerdaris Street Seaview Holiday Resort, unit 108 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052581641799 24.916145950556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang