Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Cottage - Old Pollie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir DeMist Cottage - Old Pollie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Lafenis vir 'n persoon wat moeg gery is en na bietjie vrede en rus verlang.

Heerlik gebly. Alle geriewe wat ons benodig het, was daar. Die buite braaiplek is beskut en 'n heerlike kuierplek. 'n TV sou nie kon meeding met die 'bosveldvuur' en die pragtige sterrehemel nie.

Amanda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Rustig en stil. Vriendelike mense.

Ja, dit was baie lekker gewees en ons het dit so geniet. Ons sal weer daar gaan bly, want dis waar ek vandaan kom. Ons het op die plek gebly. Baie dankie, dit was 'n wonderlike ervaring.

Charles T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T

Very peaceful. Hosts extremely friendly and helpful.

We didn't even miss the wifi or television.

Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V

Rustig.

Mooi netjies en ietsie anders - veral die badkamer! Die stilte baie geniet.

Ashleigh C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh C

Restful.

Lovely peaceful and restful place. Neat and clean. The directions and availability of the owner can be improved as the directions received were not correct, and the owner did not answer her phone.

Leinadu A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Rustig en stil.

Ideaal vir oornag of 'n paar dae.

Gerhard J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Rustig tussen die sitrusboorde.

Ons was baie vriendelik en hartlik verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Dit het ons baie gou tuis laat voel. Old Pollie bied lekker ruim verblyf en is ideaal naby die oostelike toegangshek van die Baviaanskloof geleë.

Jo F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo F

Gerieflik, maar kort bietjie finesse.

Alhoewel gerieflik, kort dit opknapping. Koffie, melk en tee sou lekker gewees het.

Alta D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Ideal for a one night stay before Baviaanskloof visit.

Very basic but ideal for a one night stay.

Carel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Baie aangename en netjiese huisie.

Ons was welkom ontvang deur die einaar en het lekker geselsies gehad. Die huisie was baie netjies en skoon gewees met al die nodige geriewe. Die rustigheid van die plaas en mooi uitsig van die natuurskoon was kos vir die siel gewees.

Marius K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Ontspanne, in natuur, veilig.

Netjies, skoon geriewe. Lekker braaiplek.

Hubert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert V

Verfrissend, buite, vars, lemoene.

Ons het baie lekker gebly, Eienaars is baie gaaf en vrygewend. Lekker baie lemoene geëet en lekker gestap op die plaas.

Eranee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eranee S

Is baie rustig daar.

Dit was a baie aangename wegbreek. Rustig op die plaas, eienaars was baie vriendelik en aangenaam.

Melissa W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W

Tranquil and quaint.

It was relaxing and lovely to walk down to the river though the orange trees, however it would be awesome if the owners had to leave a small hesian bag in the cottage so that we could have the experience of picking a few oranges, we didn't pick any as we didn't know if we were allowed to or not, but its beautiful and the fire pit brings a nice vibe, house itself has everything that u need ,we will definitely go there again in the future.

Patrick H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Rustige plaasatmosfeer.

Lieflikste verblyf met al die nodige geriewe. Vriendelike en behulpsame personeel en eienaar. Old Pollie is op 'n werkende lemoenplaas, en die eienaar het vir ons 'n geskenk van lemoene gegee. Vuurmaakhout was ook beskikbaar.

Veronique O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O

Nice stay on a citrus farm.

If you want to be in the countryside and experience the quietness of farm life, this place is for you. Comfortable place with the basics provided. Friendly hosts.

Louis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Rustig en gerieflik.

Ons het in Old Bearie gebly. Groot en gerieflike eenheid met alles wat jy nodig mag kry. Naby genoeg om dag-ekskursies te doen in die Baviaanskloof in of net op die plaas rond te verken. Baie vriendelike gasvrou Jansie. Dankie vir julle gasvryheid.

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Dankie Louis,

Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Alles wat mooi is.

DeMist Cottage - Old Pollie
Rozetta K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozetta K

Baie rustige atmosfeer. Lekker rusplek. Geen TV, so jy kan heeltemal afskakel.

Patensie is ’n pragtige, rustige dorpie. Lekker eetplekkie by Die Padstal en Tolbos. Die sitrusbome ruik lekker en daar is staproetes wat gevplg kan word, of jy kan net lekker rustig ontspan.

Ernst S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Baie rustige omgewing.

Dubbelbed miskien 'n bietjie klein vir groot mense, andersins geen probleme nie.

Susan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan S

Vriendelike mense en netjiese plekkie.

Die eienaar sal na die volgende moet kyk. Ons het gesukkel om te stort, die waterdruk is baie sleg en die water loop stadig uit. Kombuis/voorste vertrek het 'n baie slegte reuk. Sit dalk koffie, tee, suiker, melkpoeier en bottelwater neer vir gaste. Al is dit net genoeg vir een keer se gebruik.

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Dankie Susan vir die raad.

Ons het pas die stort oorgedoen en dalk is daar erens 'n fout, ons sal aandag gee daar aan.

DeMist Cottage - Old Pollie
Louwrens E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E

So ongelooflik lekker

So pragtige uitsig oor sitrus boorde van stoep af

Japie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Ideaal om Baviaanskloof te besoek.

Gerieflik vir besoek aan Baviaanskloof. Sal handig wees as daar 'n paar kombuisbenodigdhede aangevul kan word.

Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Onvergeetlike akkommodasie en wonderlike mense.

Lekker, goed toegeruste akkommodasie in 'n rustige omgewing. Sal beslis weer by DeMist bly. Dankie vir die gasvryheid!

Jan Hendrik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B

Word beslis aanbeveel.

Pragtige groen omgewing. Heerlike verblyf. Gasvry mense.

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Dankie Jan Hendrik, kom kuier gerus weer.

DeMist Cottage - Old Pollie
Fanus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V

Netjies en skoon!

Ons was hartlik ontvang in 'n skoon en netjiese perseel in baie mooi omgewing!

Dick V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V

Ons oornagstop was wonderlik.

Ons verblyf by DeMist Cottage was aangenaam, rustig en algeheel baie bevredigend. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar.

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Dankie Dick,

Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete

DeMist Cottage - Old Pollie
Sue D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D

Very comfortable and clean, but no running water on 11 April 2019.

Beds, stoep, living room, kitchen and lapa all very pleasant and clean. Beds comfortable. Unfortunately on the night of our stay, there was no running water in the kitchen or bathroom. The small dribble that we managed to catch in the basin was warm, so not even possible to refill drinking water bottles. No dishtowel or dishcloths. No firewood. We informed the owner and he said that he would look into the water problem.

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Thank you Sue, apologies for the water. We are trying a new set-up to get cleaner water since the drought. We will definitely make sure the system works better.

Please come visit us again.

DeMist Cottage - Old Pollie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amalie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Dit was onoortreflik!

Jansie, ons het dit so baie geniet. Die meeste waarskynlik dat daar geen TV is nie, ons kon tussen die sitrusboorde af stap na die rivier. Laataand het ek buite gesit en koffie drink en die liggie dopgehou van die trekker wat teen die oorkantste bult die sitrusbome besproei met gif. Julle tuin is pragtig en die skilpadboom (olifantboom?) is baie interessant. Ons gaan definitief weer by julle oornag, die Gamtoosvallei is pragtig!

DeMist Cottage - Old Pollie se terugvoer

Baie dankie Amalie. Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves en ons sien uit na julle volgende kuier.

Veilige reise.

DeMist Cottage - Old Pollie
Francois D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Oornag op vakansietoer.

As gevolg van 'n dubbele bespreking misverstand, is ons vroeg deur die eienaar gekontak en i.p.v. Old Pollie by Old Beary ingeboek. Wat 'n aangename verrassing. Die eenheid is groot, met 'n lieflike braai area en alles wat nodig is vir 'n wonderlike verblyf. Ons sal beslis weer daar wil oorbly en meer van die omgewing te besigtig.

Pieter B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Ons het by Old Pollie oorgebly op pad na die Baviaanskloof. Dit is 'n baie gerieflik en op die roete.

Kan hier oorstaan om Patensie en omgewing te verken, of soos ons dit gebruik het as laaste oornagstop voordat jy die Baviaans binne gaan. Die vriendelikheid van die gasheer en sy staaltjies en vertellings oor die omgewing maak dit oorbly soveel meer aangenaam. As jy daar vertrek weet jy dat jy eendag sal terugkom en weer daar bly.

Monika L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L

Alles wat jy nodig het, niks wat jy nie wil hê nie.

Baie skoon; pragtige tuin; uiters vriendelike ontvangs; rustig en lekker koud.

Pete A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pete A

Great place to stay before/after driving the Baviaanskloof.

We had a great stay. Friendly hosts and comfortable cottage.

Ruth W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

It is an awesome place to stay, everything you need is available

We really enjoyed staying here, it was awesome! There was no TV, but that was great as you then make time for all the other things you would like to do. Thank you, we will definitely come back again, and again.

Hanlie M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie M

Nie heeltemal privaat, andersins baie lekker.

Oor die algemeen het ons lekker gebly. Die gasvryheid is baie goed, maar ons sal verkies om alleen gelaat te word en nie die hele tyd gepla te word nie.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DeMistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTFmNWJjLTg3YzQtNDVjYS05Y2Y1LTY2OWM0MTJlOTU3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 3 mense 35 5 1 5 DeMistkraal Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.7580639 24.8123365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang