Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist River CampHuts

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Magda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker en stil. Lekker still en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesse N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Skoon in die natuur. Ons het baie lekker in daai houthuisies geslaap. Die storte en toilet is skoon en lekker warmwater gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Dis 'n ideale wegbreek vir iemand wat uit die geraas en besig-wees wil kom. Ons het baie lekker gebly by DeMist.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very special. Thank you for sharing your small piece of magic with us. My wife called it 'Food for the soul'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jansie
DeMist River CampHuts
Thank you Dave, please call on us again. Safe travels.

Philip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Beautiful cabin with river views. Lovely basic little cabin right on the edge of Gamtoos River. Nice area to walk and explore. Good braai area with plenty of wood and a little veranda overlooking the river. Come when it's warm only, as only cold showers are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dietrich S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Unieke ervaring. Mens ry deur 'n lemoenboord of twee om by die kampplek te kom tussen die hoë bloekombome. Rustig, mooi plekke rondom, 'n unieke ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wesley D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Lekker gebly. Pragtige omgewing. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Aimee S
1 nag
5.0
Mrt 2022

Best sleep in the nature. Absolutely loved my one night stay here. I stayed in the small cabin, and it was perfect. Easy to get to, so close to where I am, but felt like a real escape to nature. Had the best sleep with there being no distractions and only the sounds of the trees, birds and nature. Love that you can park your car right next to your cabin, so you aren't lugging anything around. Powerful warm outside showers, comfy bed and awesome braai area next to cabin. Will definitely be coming back, seeing as it is literally down the road from me. Cute little nursery to buy some plants too. Thanks so much, Aimée.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jansie
DeMist River CampHuts
Thank you Aimee Looking forward in receiving you again soon.

Beverley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Lieflik rustig en baie netjies en skoon. Was ’n lieflike naweekplek. Baie netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Rustige plek met basiese benodigdhede. Vriendelike ontvangs wat jou baie welkom laat voel. Baie stil en rustige omgewing!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 82

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWiWRiiUGMkProSp5yB8v2X4HUsF0bh6L9iPU4CJdSEh48uQowJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Willomore Road De Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.732972587796 24.711162149906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang