Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist River CampHuts

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

As die Baviaanskloof te afgeleë is vir jou smaak of miskien ontoeganklik is, maar jy wil steeds die rustigheid wat uniek is aan hierdie area omgewing, is dié kampplek vir jou.

DeMist River CampHuts is 'n kampeerhutte op die oewer van die Gamtoosrivier. Dié kampterrein is op 'n sitrusplaas, net soos mens Baviaanskloof inry, geleë. Die terrein is op die hoofweg. Dit is maklik toeganklik en enige voertuig kan maklik reg tot by die rivier ry.

Die kampplek het nie elektrisiteit nie, maar het wel lopende water, spoeltoilette, en lekker warm storte. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Of jy nou vir 'n dag of 7 dae vanaf die gedruis en gejaag van die stad wil ontsnap en net naby die natuur wil wees met 'n boek, óf net wil sit en die vars lug inasem, sal jy hier tevrede wees.

Gaste kan visvang op die plaas, maar selgs op 'n vang-en-laat-vry basis. Daar is baie staproetes, en vir voëlkykers is daar verskeie voëlspesies, en 2 visarende maak net op die perseel.

Die plaas is naby genoeg aan die dorpie, Patensie en jy kan maklik daar die nodige inkopies gaan koop. Indien jy lus is vir 'n verandering kan jy Jeffreysbaai vir die dag besoek.

Let asb. op: Kragopwekkers, radios en musiek van enige aard is streng verbode en ons behoud die reg voor om gaste te vra om by hierdie reël te hou of om die perseel te verlaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir DeMist River CampHuts
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Willowmore-pad, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeMist River CampHuts het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWiWRiiUGMkProSp5yB8v2X4HUsF0bh6L9iPU4CJdSEh48uQowJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Willomore Road De Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.732972587796 24.711162149906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang