Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist River Campsite

Kampeer/karavaan
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
DeMist Rivierkamp
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke en elkeen het slaapplek vir 5 gaste en laat nie meer as 30 mense per nag toe nie. Daar is gemeenskaplike badkamergeriewe met 2 spoeltoilette en 2 storte. Elke staanplek het sy eie braai-area en kraan. Daar is 'n gemeenskaplike area vir skottelgoedwas met warm, lopende water.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Daar is 'n grondpad van 700 m wat na die verblyf lei wat vir alle voertuie geskik is.
Neem asb. kennis dat geen kragopwekkers, radio's of enige musiek toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willomore-weg, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8fd8c5801d7a8ad4f5f52248a53c93d985174b5c7d7828a1653aafc3744e32220534d7bc0e5c38ad0f98306c8e4f778b83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense Willomore Road De Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.73297 24.7112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang