Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dempies C-uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Rustig. Ontspannend. Heerlik, net te kort! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nice and cozy with beautiful surroundings. Lovely stay in a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nols P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en mooi dankie. Dit was wow presies soos dit beskryf is. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam en goed toegerus, waarde vir geld. Baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelly-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful relaxing stay and views. Very pleasant and clean. Lovely host. All that you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig en rustig. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ruim, netjies, goed toegerus en 'n mooi uitsig van die stoep af. Waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, absoluut waarde vir geld. Die plek is ruim en baie goed toegerus met alles wat mens moontlik nodig sal kry. Ons het 'n warm verwelkoming gekry en daar was 'n sjokolade op die bed en melk en sappies in die yskas. Kan die plek vir enigeen aanbeveel en dit teen die beste prys. Jammer ons kon net oornag en nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Bitter mooi en netjies met 'n rustige atmosfeer. Kan lekker op die dek sit en di. Bitter mooi en netjies met 'n rustige atmosfeer. Kan lekker op die dek sit en die see sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Aangenaam. Vriendelike diens. Verassende grootte van akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

N naweek kuier. Dis 'n bitter oulike plekkie wat perfek is vir 2. Dit is baie netjies en mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadab78dca56e49829c0bfbf519b6e446025778f15d2748f1573dd2fd91b4254bebb273e2ae52ca30d884bd560bafa62938f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 E Fontana Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.195947754377 22.028276930058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang