Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dempies C-uitsig

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dempies C-uitsig is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Danabaai, Mosselbaai, net 1,7 km vanaf 2de Strand Danabaai geleë is. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n aparte slaapkamer op die boonste vloer, gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping geleë en spog met 'n goed toegeruste kombuis met 2 eenplaat-induksieplate, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar, 'n stoel en 'n TV met Netflix en YouTube. Komplimentêre WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Boonop het die eenheid 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die see, gasbraaigeriewe en buitesitplek. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Dempies C-uitsig
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dempies C-uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadab78dca56e49829c0bfbf519b6e446025778f15d2748f1573dd2fd91b4254bebb273e2ae52ca30d884bd560bafa62938f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 E Fontana Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.195947754377 22.028276930058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang