Den-Away Selfsorg Gastekamer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Fred N - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, netjies, skoon en al die nodige geriewe vir 'n gemaklike verblyf.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie Fred! Was so lekker om jou hier te kon hê, kom gerus weer.
Amanda T - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie Amanda!
Elma C - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Elma, dit was nou so lekker om julle te verwelkom, sien vir julle binnekort weer.
Nicol S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en herlaai.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Julle is dierbaar. Dankie dat julle Den-Away weer kom ondersteun het.
Marelie G - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, net reg.
Lees meerDen-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Marlie, baie baie dankie, kom gerus weer. Ek dink aan die gaste wat ver ry en hulle moet kan ontspan, dis waar die gas moet tuis voel. Ek sit filter in omrede dis wat ek sal wil he moet in gaste huise wees, ek moet voel asof ek by die huis is, ek self sal dit wil geniet.
Deon J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie Deon, kom vinnig weer.
Dinkies P - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie ek waardeer dit so baie, kom gerus weer.
Wilna Lombard L - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik stil, alles wat jy nodig het.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie Wilna, hoop om julle weer vinnig te sien.
Marli P - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Baie baie dankie Marli. Dit was super lekker om weer te kon sien het. Ons sien jou binnekort weer.
Salome C - Des 2022
Algehele gradering
Puik diens!
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Baie dankie Salome. Ek is baie baie bly om te weet jy het dit so geniet. Jy is altyd welkom hier. Ek sien baie uit om jou weer in die toekoms te ontvang.
Groete, Chantelle Den-Away Gastehuis
Marli P - Aug 2022
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Marli, baie dankie vir jou mooi woorde.
Jy is altyd welkom om weer hier slaap.
Groete,
Chantelle
Casper Hendrik B - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Beste Casper, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly dat jy lekker hier by Den-Away geslaap het. Hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete, Chantelle.
Koos U - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Ruim.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Beste Koos, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly julle het lekker gebly hier by Den-Away. Hoop om julle weer hier te sien. Vriendlike groete, Chantelle.
Nicol S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het 'n blitsbespreking gemaak en was alreeds in Middelburg. Steeds was dit skitterskoon, en ons is met vriendelike gasvryheid ontvang.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Baie dankie, Me. Julle is altyd welkom om weer hier te kom, Chantelle.
Jan N - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Baie dankie Jan! Jy is altyd welkom hier. Kom weer vinnag.
Chantelle
Willie N - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Dankie Willie, jy is altyd welkom.
Chantelle
Sabina S - Feb 2022
Algehele gradering
Caring host.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Thank you Sabina, hope to see you soon! You're always welcome here.
Valerie K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker, dit was waarde vir geld en baie netjies. Die slaapkamer is pragtig!
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Baie dankie Valerie, ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Chantelle
Lindokuhle Z - Jan 2022
Algehele gradering
Superb.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Thank you so much Lindokuhle, it was lovely to have you here.
Riette O - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig. Heerlike, sonnige eenheid.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Beste Riette, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle is enige tyd welkom! Dankie dat jul by Den-Away kom oorslaap het. Hoop om julle weer te sien. Vriendlike groete, Chantelle
Karlien K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en privaat.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Beste Jan,
Jy is welkom.
Ons hoop om jou vinnig weer te sien.
Chantelle
Earl C - Jun 2022
Algehele gradering
Very warm & clean environment, host is very friendly and customer focused.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
I'm so happy that you both had a wonderful stay here at Den-Away.
Hope to see you both soon.
Chantelle
Peter B - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Thank you Peter, your are welvome back at anytime.
Helga L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike oornag verblyf.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Halo Helga,
Ek is so bly dat jule lekker gebly het hier by Den-Away.
Kom asb weer en baie baie dankie vir jul woorde.
Julle raad help eintlik so baie, dankie weer eens.
Chantelle
Promise L - Feb 2022
Algehele gradering
Our stay was refreshing, peaceful and I love how they gave us all the privacy we needed.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Thank you for your kind words promise.
Please come again soon.
Chantelle
Juliann K - Feb 2022
Algehele gradering
We had a really nice time at Den Away.
Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer
Thank you Juliann, you are always welcome.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang