Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Den-Away Selfsorg Gastekamer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Fred N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly, netjies, skoon en al die nodige geriewe vir 'n gemaklike verblyf. Ons het baie lekker gebly, die kamer/woonstel is netjies met alles wat nodig is en baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dankie Fred! Was so lekker om jou hier te kon hê, kom gerus weer.

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik en netjies. Veilig agter 'n geslote hek. WiFi. 'n Rustige omgewing. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dankie Amanda!

Elma C
1 nag
5.0
Jun 2023

Waarde vir geld. Gasvrou was báie vriendelik en behulpsaam. Kamer was goed toegerus en ons het heerlik oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Elma, dit was nou so lekker om julle te verwelkom, sien vir julle binnekort weer.

Nicol S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik gerus en herlaai. Ons was Middelburg toe vir 'n funksie, alles is silwerskoon en netjies. Die kamer is groot en goed toegerus, die mense is vriendelik, die atmosfeer vredevol. 'n Lekker plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Julle is dierbaar. Dankie dat julle Den-Away weer kom ondersteun het.

Marelie G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Vriendelike diens, netjies, net reg. Chantelle was baie vriendelik en behulpsaam en die verblyf het alles wat 'n mens benodig. Dit was silwerskoon en netjies en al is dit by hulle huis, was dit baie stil en rustig en ons kon nie eers agterkom dat hulle daar was nie. Die lekker filterkoffie was iets wat 'n mens nie sommer in soortgelyke verblyf teëkom nie, asook die vars melk in die yskas. Die wifi was ook lekker vinnig en my dogter kon Netflix kyk op my skootrekenaar daarmee. Ek sal Den-Away enige tyd aanbeveel en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Marlie, baie baie dankie, kom gerus weer. Ek dink aan die gaste wat ver ry en hulle moet kan ontspan, dis waar die gas moet tuis voel. Ek sit filter in omrede dis wat ek sal wil he moet in gaste huise wees, ek moet voel asof ek by die huis is, ek self sal dit wil geniet.

Deon J
Kort verblyf
4.2
Sep 2023

Baie netjies en veilig. Ideaal vir enkel reisiger.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dankie Deon, kom vinnig weer.

Dinkies P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Heerlik oornag. Heerlik gebly. Bed was snoesig. Beurtkrag het effens gepla, maar andersins perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dankie ek waardeer dit so baie, kom gerus weer.

Wilna Lombard L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Heerlik stil, alles wat jy nodig het. Alles is mooi en smaakvol en ruim. Baie mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dankie Wilna, hoop om julle weer vinnig te sien.

Marli P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Gerieflik en gemaklik. Dit is my tweede besoek aan Den-Away. Die kamer is goed toegerus en bed is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Baie baie dankie Marli. Dit was super lekker om weer te kon sien het. Ons sien jou binnekort weer.

Salome C
1 nag
5.0
Des 2022

Puik diens! Sal enige tyd die Gastehuis in die toekoms gebruik. Ontvangs en vertrek mees aangenaam en gasvrou uitmuntend! Mooiste omgewing en baie netjes. Baie dankie vir die oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Den-Away Selfsorg Gastekamer
Baie dankie Salome. Ek is baie baie bly om te weet jy het dit so geniet. Jy is altyd welkom hier. Ek sien baie uit om jou weer in die toekoms te ontvang. Groete, Chantelle Den-Away Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9444b22febe69439366095c8726c87ca62523510ada180f5068f3aae520581994d7a56e034c99ef05539df8d8da3487e095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Maxim Street Dennesig 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.735464 29.478417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang