Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Den-Away Selfsorg Gastekamer

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Den-Away Selfsorg Gastekamer is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Dennesig, Middelburg.

Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang beskik oor 'n slaapkamer met 'n klein sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars melk en gratis koekies of beskuit word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid het lugversorging en lei na 'n privaat tuin met braaigereiwe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Middelburg bied verskeie besienswaardighede soos Loskopdam, Botshabelo Historical Village, die Tradisionele Ndebele Village, en aktiwiteite soos gholf, visvang by Ribbokkloofdam, 4x4, bergfietsry, staproetes en asook vis vang en kyaking by Middelburgdam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Fred N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, netjies, skoon en al die nodige geriewe vir 'n gemaklike verblyf. Ons het baie lekker gebly, die kamer/woonstel is netjies met alles wa...
Sien meer
Mrt 2024
Amanda T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Veilig agter 'n geslote hek. WiFi. 'n Rustige omgewing. Alles wat jy nodig het.
Sep 2023
Elma C
5.0
Waarde vir geld. Gasvrou was báie vriendelik en behulpsaam. Kamer was goed toegerus en ons het heerlik oorgeslaap.
Jun 2023
Nicol S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus en herlaai. Ons was Middelburg toe vir 'n funksie, alles is silwerskoon en netjies. Die kamer is groot en goed toegerus, die mense is vr...
Sien meer
Feb 2023
Marli P
5.0
Gerieflik en gemaklik. Dit is my tweede besoek aan Den-Away. Die kamer is goed toegerus en bed is baie gemaklik.
Nov 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Den-Away Selfsorg Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9444b22febe69439366095c8726c87ca62523510ada180f5068f3aae520581994d7a56e034c99ef05539df8d8da3487e095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Maxim Street Dennesig 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.735464 29.478417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang