Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Denmark Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Trudie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wondelike wegbreek van die stads geraas! Wat 'n wonderlike fonds is die cottage. Die ligging is wondelik as jy van afgelee en stilte hou, waaroor ons mal is. Binne is dit pragtig! Dit het alles wat jy benodig. Pak jou stapskoene in en verken die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great overnight stop travelling back to KZN. I highly recommend staying at the "Denmark Farm Stay". It is tastefully furnished with modern appliances and fittings, and was spotless. Very comfortable main bed, and children were fine on the two day beds. Great location, not too far from the main farm house, but feels like you're in the bush. The outside bath was a winner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesome. Beste plek ooit. Stil, veilig en super skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Andre and Nicolene het ons hartlik ontvang. Ons het besonders lekker gebly! Ons het heerlike gebly! Sal graag weer gaan kuier op die plaas. Oulike cottage met 'n lekker buite braai langs 'n klein stroompie. Sommer rus vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflik en stil. Ja, dit was gerieflik met 'n lekker Karoo plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Enjoyed the time away from crowds. We enjoyed the isolated location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewaal V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons sal weer hier oorslaap indien ons weer die area besoek. Country sjiek, moderne plaasverblyf! Hier kan jy nog rus en asemhaal. Ons was aangenaam verras met ons eenheid en die klein details wat op ons gewag het. Die buitebad en stort was 'n heerlike bederf. Ons is baie vriendelik ontvang en na ons eenheid geneem na 'n onverwagte onderonsie met die hoofhek. Ons wou graag iets gaan eet en is in die rigting van 'n oulike eetplek in die dorp gestuur wat se kos heerlik en bekostigbaar was. Daar is 'n "honesty box" waar daar wyn, koeldrank en water verskaf was, waarvoor jy betaal as jy dit nuttig, wat baie oulik was. Die natuurskoon is pragtig, en alhoewel daar WiFi is, is dit redelik moeilik om daarop te staan wat heerlik was. Ons kon 'n slag ons fone neersit! Mountain Zebra National Park is 'n klipgooi weg en 'n moet om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very pleasant. Very pleasant on an interesting farm with interesting hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Interesting and informative. Lots of interesting artefacts. Very friendly and interesting hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We had a very enjoyable stay and the hosts were superb. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang