Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Denmark Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Denmark Farm Stay is 30 km buite Nxuba (Cradock) en 20 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë.

Elke kamer is vir selfsorg ingerig en het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, en 'n privaat ingang. Sommige van die kamers het kombuisies, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Denmark Farm Stay het ook 'n kampeerplek - gaste moet hulle eie tent- en kamptoerusting saambring. Daar is 'n stort, toilet en 'n kragpunt.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n swembad in.

Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Trudie F
Saam met lewensmaat
5.0
Wondelike wegbreek van die stads geraas! Wat 'n wonderlike fonds is die cottage. Die ligging is wondelik as jy van afgelee en stilte hou, waaroor ons ...
Sien meer
Jul 2024
Rob O
Gesin met klein kinders
5.0
Great overnight stop travelling back to KZN. I highly recommend staying at the "Denmark Farm Stay". It is tastefully furnished with mod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Monique D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Beste plek ooit. Stil, veilig en super skoon.
Jun 2024
Minette H
Gesin met tieners
5.0
Andre and Nicolene het ons hartlik ontvang. Ons het besonders lekker gebly! Ons het heerlike gebly! Sal graag weer gaan kuier op die plaas. Oulike cot...
Sien meer
Apr 2024
Christie L
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en stil. Ja, dit was gerieflik met 'n lekker Karoo plaas atmosfeer.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Denmark Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang